Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
So maak jy reg vir die tariewe
07/07/2025 Duración: 08minCornelius Coetzee – direkteur, Verto Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die rand wen uit dollarswakheid
07/07/2025 Duración: 07minHanri Pretorius – streeksverkoopsbestuurder, Currency Partners Volg RSG Geldsake op Twitter
-
BRICS word nou Trump se teiken
07/07/2025 Duración: 10minTheo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag, 7 Julie 2025
07/07/2025 Duración: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
04/07/2025 Duración: 18minBernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
So bly jy uit die oog van aanlynskelms
04/07/2025 Duración: 10minGevalle van aanlyn- en leningbedrog neem toe, veral onder mense wat desperaat is vir kontant. Leonie van Pletzen, uitvoerende hoof van die MFSA, verduidelik hoe verbruikers hulself teen aanlynskelms kan beskerm. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Senwes wys ‘n wins in ‘n moeilike landboujaar
04/07/2025 Duración: 06minDebbie Bester, uitvoerende hoof van Senwes, bespreek die groep se finansiële resultate en vooruitsigte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markte sonder rigting met Amerika wat vakansie hou
04/07/2025 Duración: 07minBernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte en koperpryse. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 4 Julie 2025
04/07/2025 Duración: 46minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Amanda Smit van Henley en Partners
03/07/2025 Duración: 10minAmanda Smit, uitvoerende direkteur by Henley & Partners, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy werk, en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Growthpoint het groot planne met die Waterfront
03/07/2025 Duración: 05minEstienne de Klerk, bestuurshoof van Growthpoint Properties SA, gesels oor die uitbreidingsplanne by Grangerbaai en wat van die projek verwag kan word. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
As die regering wette moet verander, kan dit twee jaar vat voor ons Starlink hier kan gebruik
03/07/2025 Duración: 06minDie redakteur van MyBroadband, Jan Vermeulen, verduidelik hoe wetgewing moet verander voordat Starlink in Suid-Afrika beskikbaar kan wees. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die besit van die Reserwebank bly in die nuus
03/07/2025 Duración: 05minDie wetsontwerp wat voorstel dat die staat die enigste eienaar van die Reserwebank moet wees, is weer op die tafel. Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, verduidelik hoe die huidige eienaarskapstruktuur werk en wat die moontlike gevolge van so ’n verandering kan wees. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar is ‘n merkbare verbetering in ons hawes
03/07/2025 Duración: 06minJacob van Rensburg, hoof van navorsing en ontwikkeling by die Southern African Association of Freight Forwarders (Saaff), verduidelik wat tot die verbetering in die hawens gelei het. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die rand hou aan verbeter teen die dollar en die JSE styg
03/07/2025 Duración: 09minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 03 Julie 2025
03/07/2025 Duración: 48minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Stablecoins is besig om baie vinnig baie gewild te word
02/07/2025 Duración: 05minCarel de Jager, uitvoerende hoof van Silver Sixpence, gesels oor stablecoins. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Aanlyn-verhandeling is ’n riskante opsie om inkomste te verhoog
02/07/2025 Duración: 07minRobert van Eyden, uitvoerende hoof van Scope Markets, gesels oor aanlyn-verhandeling Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nova staar ’n likwidasie-aansoek in die gesig
02/07/2025 Duración: 09minNova-trustee, Jean-Pierre Tromp, verduidelik wat die likwidasie-aansoek behels. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Is ’n reële rentekoers nie ’n beter teiken vir inflasie nie?
02/07/2025 Duración: 05minJohann Els, hoofekonoom van Old Mutual, deel sy insigte oor Capitec se uittredende uitvoerende hoof, Gerrie Fourie, se voorstel vir ’n beter inflasieteiken. Volg RSG Geldsake op Twitter