Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
28/02/2025 Duración: 14minMia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, en Rita Cool, hoof van individuele adviesstrategie by Alexforbes, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nuwe, en meer infrastruktuur is nodig om water by Johannesburg se inwoners te kry
28/02/2025 Duración: 07min'Ons bestuur nie die waterreserwes behoorlik nie, omdat ons nie vir gebruikers sê dat hulle beperk is nie': Prof Mike Muller – besoekende adjunkprofessor, Wits se Bestuurskool en voormalige direkteur-generaal, departement van water en sanitasie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
‘n Nuwe indeks om te wys of jy tevrede is met die diens wat jy kry
28/02/2025 Duración: 07minProf Adré Schreuder van die Universiteit van Pretoria gesels oor die Customer Experience-indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die beurs trek swaar met laer internasionale indekse vandag.
28/02/2025 Duración: 06minMia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal bespreek die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 28 Februarie 2025
28/02/2025 Duración: 37minTinus de Jager– Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ontmoet Magic, SA se R22 miljoen-buffel
27/02/2025 Duración: 06minColin Engelbrecht, president van Wildboerdery Suid-Afrika, gesels oor die buffelbul Magic en die sakemodel van die wildbedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Fietsry in die sakewêreld maak ’n verskil
27/02/2025 Duración: 10minUrsula du Plooy, stigter van Change a Life en direkteur by die JSE, gesels oor Change a Life se jaarlikse fietstoer en haar rol by die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Al hoe meer mense wil motors huur en huur-om-te-koop
27/02/2025 Duración: 07minTransUnion het onslangs sy jongste voertuigprysindeks bekend gemaak. Henry Botha, hoof van strategie besigheidsanalise-voertuigfinansiering by Absa bespreek die statistieke. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Lae PGM-pryse snoei Implats se wins
27/02/2025 Duración: 07minImpala Platinum het vandag sy tussentydse finansiële resultate bekend gemaak. Die uitvoerende hoof, Johan Theron, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Mark baie ontevrede met Motus
27/02/2025 Duración: 08minOckert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, bespreek die groep se finansiële resultate en sê daar was min vertroue in die mark, en dat vertroue eers begin toeneem het toe die rentekoers verlaag is. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Jy kry pakslae as jy die mark teleurstel
27/02/2025 Duración: 09minWilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Partners, gesels oor Spar se handelsverklaring en Truworths se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 27 Februarie 2025
27/02/2025 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Grootste kriptodiefstal ooit!
26/02/2025 Duración: 05minChristo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor die grootse kriptodiefstal ooit. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Vrystaat Landbou verduidelik hoekom dit lede vra oor AgriSA
26/02/2025 Duración: 06minFrancois Wilken, boer en president van Vrystaat Landbou, verduidelik hoekom daar 'n meningspeiling onder hulle lede is. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat gebeur by die G20-beraad?
26/02/2025 Duración: 08minMartie Janse van Rensburg, tussentydse voorsitter van die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika (DBSA) gesels oor die G20-beraad. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kaapstad koop reeds R50 miljoen se elektrisiteit van inwoners
26/02/2025 Duración: 08minKaapstad is die enigste metro in die land wat surplus elektrisiteit van sakeondernemings en huishoudings met sonkragstelsels aankoop. Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, gesels oor die Cash for Power-program. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Inflasie kruip op tot 3,2%
26/02/2025 Duración: 08minDie onafhanklike ekonoom Elize Kruger bespreek Suid-Afrika se inflasiekoers met die nuwe inflasiemandjie en haar vooruitsig vir inflasie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Momentum kry momentum
26/02/2025 Duración: 06minJohan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor Momentum se handelsverslag en AB InBev se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 26 Februarie 2025
26/02/2025 Duración: 46minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Vrystaat Landbou vra lede of dit van AgriSA moet onttrek
25/02/2025 Duración: 07minChris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, gesels oor Vrystaat Landbou se meningspeiling onder sy lede en die moontlike gevolge indien die organisasie sou onttrek. Volg RSG Geldsake op Twitter