Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 38:27:41
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Markoorsig

    11/09/2025 Duración: 05min

    Amelia Morgenrood, aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die sterker markte in onsekere tye en inflasiesyfers wat vandag in Amerika uitgereik is. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 11 September 2025

    11/09/2025 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die Waterfront is werklik ’n spesiale eiendom

    10/09/2025 Duración: 08min

    Estienne de Klerk, uitvoerende hoof van Growthpoint Properties SA, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kriptokapitaal trek Amerika toe

    10/09/2025 Duración: 04min

    Carel de Jager, uitvoerende hoof van Silver Sixpence, gesels oor kripto in Amerika. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • “Meer Eduvos-gegradueerdes kry werk as dié van staatsuniversiteite.”

    10/09/2025 Duración: 08min

    Dr. Riaan Steenberg, uitvoerende direkteur van Eduvos, gesels oor die faktore wat ouers en studente in ag moet neem vir tersiêre onderwys. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nersa se berekeningsfout beteken die Wet van Transvaal

    10/09/2025 Duración: 05min

    Moneyweb-joernalis Antoinette Slabbert gesels oor Nersa se fout in die berekening van elektrisiteitstariewe en hoe dit tariewe gaan beïnvloed Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Old Mutual baat wesenlik uit minder natuurrampe

    10/09/2025 Duración: 06min

    Old Mutual het vandag sy winssyfers vir die ses maande tot einde Junie bekendgemaak. Die groep se finansiële hoof, Casper Troskie, gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Rand en goud bokspring

    10/09/2025 Duración: 06min

    Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, verduidelik wat die sterker rand en goudprys dryf en bespreek Murray & Roberts se voorlopige likwidasie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 10 September 2025

    10/09/2025 Duración: 47min

    Ryk van Niekerk– Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 9 September 2025

    09/09/2025 Duración: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Termynkontrakte vir graan struikel steeds

    09/09/2025 Duración: 05min

    Heleen Viljoen, landbou-ekonoom van Graan SA, gesels oor termynkontrakte vir graan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat beteken lae inflasie vir beleggings?

    09/09/2025 Duración: 07min

    Chrisley Botha, welvaartbestuurder by PSG Wealth, verduidelik wat laer inflasie vir beleggings beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Navorsing wys duisende verloor hul werk in die huishoudsektor

    09/09/2025 Duración: 07min

    Lourandi Kriel, uitvoerende hoof van Sweepsouth, gesels oor hulle verslag. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Anglo American vind ‘n maat in koper

    09/09/2025 Duración: 06min

    Dawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One, gesels oor Anglo American en Teck Resources se ooreenkoms. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA groeisyfers haal nie die paal nie

    09/09/2025 Duración: 09min

    Dr. Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing en Ekonomie, bespreek die BBP-syfer. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die rand hou aan veld wen teen die dollar

    09/09/2025 Duración: 06min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die markte en die rand. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Crime in SA is out of control and it's time for business leaders to say: ENOUGH IS ENOUGH

    08/09/2025 Duración: 12min

    Hendrik du Toit – CEO, Ninety One. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Daar is goeie nuus in Transnet se resultate, al moet jy daarvoor soek

    08/09/2025 Duración: 10min

    Prof. Jan Havenga, emeritus professor in bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch en logistieke raadgewer van die regering en die Wêreldbank, gesels oor Transnet se vordering. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Misdaad in SA is buite beheer en dis tyd dat sakeleiers sê: GENOEG IS GENOEG

    08/09/2025 Duración: 25min

    Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One & Herman Bester – sakereddingspraktisyn, Tygerberg Trustees. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markte spring oor laer verwagte VSA-rentekoers

    08/09/2025 Duración: 06min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die verwagte Amerikaanse rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 3 de 8