Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Minder mense gebruik gratis water en elektrisiteit
08/07/2025 Duración: 06minStatistieke Suid-Afrika het onlangs 'n verslag vrygestel oor die verskaffing van gratis basiese dienste in die land. Joe de Beer, adjunk-direkteur-generaal vir ekonomiese statistiek by Statistieke Suid-Afrika, verduidelik wat die verslag wys. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Opskorting van invoerverbod laat pluimveeinvoerders glimlag
08/07/2025 Duración: 05minGrant Hendricks, uitvoerende komiteelid van die Vereniging vir Vleisinvoerders en -Uitvoerders (AMIE), gesels oor die opskorting van die invoerverbod op pluimveeinvoere vanaf Brasilië. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe ernstig is die afsnypunt op tariewe die keer?
08/07/2025 Duración: 08minDeon Gouws, beleggingshoof by Credo, deel sy insigte oor Amerika se invoertariewe op Suid-Afrikaanse produkte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Beurse rigtingloos na Amerika begin om tariefbriewe te stuur
08/07/2025 Duración: 04minChantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 08 Julie 2025
08/07/2025 Duración: 42minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kunskennis raak al hoe meer menslik.
07/07/2025 Duración: 06minPieter Geldenhuys– toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ons het veranderinge nodig om vaste eiendom te beskerm
07/07/2025 Duración: 05minDaniël Eloff – prokureur en skrywer Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Suid-Afrika kan baat vind by nuwe voorsieningsketting
07/07/2025 Duración: 07minDr Ernst van Biljon, hoofdosent en M Com-programkoördineerder IMM Volg RSG Geldsake op Twitter
-
So maak jy reg vir die tariewe
07/07/2025 Duración: 08minCornelius Coetzee – direkteur, Verto Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die rand wen uit dollarswakheid
07/07/2025 Duración: 07minHanri Pretorius – streeksverkoopsbestuurder, Currency Partners Volg RSG Geldsake op Twitter
-
BRICS word nou Trump se teiken
07/07/2025 Duración: 10minTheo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag, 7 Julie 2025
07/07/2025 Duración: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
04/07/2025 Duración: 18minBernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
So bly jy uit die oog van aanlynskelms
04/07/2025 Duración: 10minGevalle van aanlyn- en leningbedrog neem toe, veral onder mense wat desperaat is vir kontant. Leonie van Pletzen, uitvoerende hoof van die MFSA, verduidelik hoe verbruikers hulself teen aanlynskelms kan beskerm. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Senwes wys ‘n wins in ‘n moeilike landboujaar
04/07/2025 Duración: 06minDebbie Bester, uitvoerende hoof van Senwes, bespreek die groep se finansiële resultate en vooruitsigte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markte sonder rigting met Amerika wat vakansie hou
04/07/2025 Duración: 07minBernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte en koperpryse. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 4 Julie 2025
04/07/2025 Duración: 46minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Amanda Smit van Henley en Partners
03/07/2025 Duración: 10minAmanda Smit, uitvoerende direkteur by Henley & Partners, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy werk, en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Growthpoint het groot planne met die Waterfront
03/07/2025 Duración: 05minEstienne de Klerk, bestuurshoof van Growthpoint Properties SA, gesels oor die uitbreidingsplanne by Grangerbaai en wat van die projek verwag kan word. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
As die regering wette moet verander, kan dit twee jaar vat voor ons Starlink hier kan gebruik
03/07/2025 Duración: 06minDie redakteur van MyBroadband, Jan Vermeulen, verduidelik hoe wetgewing moet verander voordat Starlink in Suid-Afrika beskikbaar kan wees. Volg RSG Geldsake op Twitter