Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 38:27:41
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Die Mineraleraad knor vir die nuwe mynbou-wetsontwerp

    19/08/2025 Duración: 12min

    Die departement van minerale en petroleumbronne het in Mei nuwe mynbouwetgewing bekend gestel wat groot opskudding veroorsaak het. Mzila Mthenjane, uitvoerende hoof van die Minerale Raad, gesels oor waaroor hulle onsteld is en wat die gevolge daarvan sal wees. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markoorsig

    19/08/2025 Duración: 09min

    Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek BHP Billiton se finansiële resultate en Jubilee wat hul bedrywighede uit Suid-Afrika onttrek Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 19 Augustus 2025

    19/08/2025 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • MTN staar nog ondersoeke in die gesig

    18/08/2025 Duración: 08min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor MTN se finansiële resultate en hoe Suid-Afrika se landbou-uitvoere vaar. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Dié KI-bot kan kuberskelms op hulle plek sit

    18/08/2025 Duración: 04min

    Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor 'n nuwe innoverende manier om bedrog te bekamp en hoe dit werk. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Vroue moet mooi oor die aftreegaping trap

    18/08/2025 Duración: 09min

    Navorsing toon dat vroue dikwels met minder geld as mans aftree. Jaco van Tonder, direkteur van adviseursdienste by Ninety One, verduidelik hoe vroue oor die aftreegaping kan trap. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nuwe aanwyser meet hoe vinnig SA hervormings in werking stel

    18/08/2025 Duración: 10min

    Lisette IJssel de Schepper, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER), gesels oor Business Leadership South Africa (Blsa) se nuwe aanwyser. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Absa skop stof in Nedbank en Standard Bank se oë

    18/08/2025 Duración: 10min

    Absa Bank het vandag winssyfers bekend gemaak en die groep het sy wesensverdienste vir die eerste ses maande van die jaar met 17% opgestoot. Die finansiële direkteur Deon Raju, bespreek die resulatate en die atmosfeer by Absa na direksie skuiwe. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 18 Augustus 2025

    18/08/2025 Duración: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    15/08/2025 Duración: 15min

    Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal en Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 8 de 8