Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 38:27:41
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Waterfall City se winste reën op Attacq

    16/09/2025 Duración: 08min

    Jackie van Niekerk, uitvoerende hoof van Attacq, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Libstar spring ná oorname-aanbod

    16/09/2025 Duración: 09min

    Libstar het vandag sy tussentydse resultate bekend gemaak. Die omset is 7% hoër, en die wins het met 16% gestyg. Die uitvoerende hoof, Charl de Villiers, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Staatseffekte bult spiere

    16/09/2025 Duración: 04min

    Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Suid-Afrika se staatseffekte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 16 September 2025

    16/09/2025 Duración: 48min

    Ryk van Nekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • 90 jaar in SA

    15/09/2025 Duración: 09min

    Jaco Grobbelaar – uitvoerende hoof: nywerheidsafdeling, John Thompson Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Jou KI-vaardighede kan vir jou ’n beter werk gee

    15/09/2025 Duración: 05min

    Lucas van der Merwe, KMO-verkoopsbestuurder by Pnet, gesels oor 'n toename in die vraag na KI-vaardige werknemers. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA betaal meer vir lenings as ander lande

    15/09/2025 Duración: 08min

    Dr. Christie Viljoen, hoofekonoom by PwC, gesels oor Moody's se nuwe kredietverslag oor Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Johannesburg val uitmekaar

    15/09/2025 Duración: 10min

    Prof Alex van den Heever van die Universiteit van die Witwatersrand se skool vir regeringsbestuur deel sy mening oor Johannesburg se agteruitgang en moontlike oplossings, en sê ons benodig bekwame en eerlike leiers. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • OUTsurance se puik syfers

    15/09/2025 Duración: 06min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek die markte en OUTsurance se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 15 September 2025

    15/09/2025 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    12/09/2025 Duración: 16min

    Mia Kriegler, direkteur van batebestuur, en Johan Gous, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoe belangrik is dekking teen gevreesde siektes?

    12/09/2025 Duración: 06min

    Eric Jordaan, direkteur by Crue Invest, verduidelik hoe om dekking teen gevreesde siektes reg te benader. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Suid-Afrikaanse kleinhandelaars staan sterk teen Shein en Temu

    12/09/2025 Duración: 05min

    Hanno Labuschagne, joernalis by MyBroadband, gesels oor aanlyn kleinhandelaars en World Wide Worx se onlangse verslag oor aanlyn kleinhandel. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tegnologiereus vry na Bank Zero

    12/09/2025 Duración: 07min

    Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, verduidelik wat hierdie transaksie tussen Lesaka Technologies en Bank Zero kan beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die mark en die rand eindig die week op ‘n drafstap

    12/09/2025 Duración: 07min

    Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, bespreek die sterker rand en Spar se aandeelprys. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 12 September 2025

    12/09/2025 Duración: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Van Dagbreek via Stellenbosch tot by STADIO

    11/09/2025 Duración: 08min

    Dr Stan du Plessis, die nuwe uitvoerende hoof van STADIO, gesels oor tersiêre onderwys, die arbeidsmark in Suid-Afrika, sy agtergrond en loopbaan, asook wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Emosie skiet obrengste in die voet

    11/09/2025 Duración: 07min

    Martin Riekert, hoof van kleinhandelbeleggings by Momentum Beleggings, verduidelik hoekom sekerheid en kalmte oor beleggingsinkomste tydens groot markafswaaie so belangrik is. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Discovery falls despite higher profits

    11/09/2025 Duración: 10min

    Adian Gore – CEO, Discovery Volg RSG Geldsake op Twitter

  • FirstRand se SA besighede koók

    11/09/2025 Duración: 11min

    FirstRand het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Junie bekend gemaak, en die wins het met 10% gestyg. Die groep se uitvoerende hoof, Mary Vilakazi, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 2 de 8