Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 38:27:41
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    19/09/2025 Duración: 17min

    Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA het nou ’n “goedkoop” elektriese motor

    19/09/2025 Duración: 06min

    Anton van Rooyen van BYD Hatfield, gesels oor die BYD Dolphin Surf. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Sassa se biometriese verifieëring werk só

    19/09/2025 Duración: 07min

    Andile Tshona van Sassa, verduidelik hoe die nuwe biometriese verifieëring werk. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die elfde groen dag in ’n ry

    19/09/2025 Duración: 11min

    Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die JSE se nuwe hoogtepunt, Investec se handelsverklaring, en die Spar-groep se nuwe handelsmerk vir troeteldiere. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 19 September 2025

    19/09/2025 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Dawie het darem ook tyd om te werk

    18/09/2025 Duración: 10min

    Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient-groep, gesels oor sy agtergrond en loopbaan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Onttrekkingskoerse op lewende annuïteite op ’n laagtepunt

    18/09/2025 Duración: 06min

    Martin Riekert, kommersiële hoof van Momentum Beleggings, gesels oor onttrekkingskoerse op lewende annuïteite. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tupper is terug!

    18/09/2025 Duración: 05min

    Morné Roets, finansiële direkteur van Tupperware SA, gesels oor Tupperware wat terug is in SA. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die Reserwebank sit op sy hande, los rentekoers onveranderd

    18/09/2025 Duración: 08min

    Dr. Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing en Ekonomie, gesels oor die rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • KI sal nog markte lank laat lóóp

    18/09/2025 Duración: 09min

    Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, deel haar insigte oor die Amerikaanse markte en die handelsooreenkomsonderhandelinge met Amerika, wat nou meer rigting begin kry. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 18 September 2025

    18/09/2025 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Altvest soek R3.6 miljard om in Bitcoin te belê

    17/09/2025 Duración: 07min

    Warren Wheatley, uitvoerende hoof van Altvest Capital, gesels oor hulle planne om $210 miljoen in te samel om Bitcoin aan te koop en ’n kripto-tesouriereserwe te vestig. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Benader aftrede in fases

    17/09/2025 Duración: 06min

    Morné van Vrede, beleggingspesialis by Allan Gray, gesels oor ’n beter benadering tot aftrede. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Plesierbote gee die Weskaap groot plesier

    17/09/2025 Duración: 06min

    David King, hoof van strategiese projekte by Wesgro, gesels oor hoe kleiner kusdorpe ook baat vind by passasierskepe. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Momentum se wins spring met 40% en mik nou vir ’n R7 miljard wins

    17/09/2025 Duración: 11min

    Jeanette Marais, uitvoerende hoof van Momentum, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markoorsig

    17/09/2025 Duración: 07min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor verwagtinge vir môre se rentekoersbesluit, die bod op Metrofile, Premier se handelsverklaring, en Coronation wat nou meer as 5% van Woolworths se aandele besit. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 17 September 2025

    17/09/2025 Duración: 47min

    Ryk van Nekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Stellenbosch se fakulteit van landbouekonomie is 100*

    16/09/2025 Duración: 06min

    Prof. André Jooste, voorsitter van die departement landbou-ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, gesels oor hul 100-jaar-viering. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die sterker rand laat beleggers weer na die buiteland loer...

    16/09/2025 Duración: 07min

    Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth Somerset-Wes, verduidelik hoe om strategies in die buiteland te belê. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Is dobbel buite beheer?

    16/09/2025 Duración: 05min

    Jan van Niekerk, finansiële direkteur van Goldrush, deel sy insigte oor die skerp toename in die gewildheid van dobbelary in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 1 de 8