Maroela-onderhoude
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 31:13:28
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Groot FM-duo praat oor liefde vir klankgolwe
18/01/2024 Duración: 24minGetroue luisteraars van dié gemeenskapsradiostasie is al teen die tyd vertroud met die stemme van die twee omroepers wat weeksoggende verkeer op pad werk toe ligter maak. Maroela Media
-
Musiek, klankbane is Wesley West se kos
12/01/2024 Duración: 20minWesley West is as musikant en liedjieskrywer besig om al dieper wortel te skiet in die Suid-Afrikaanse musiek- en rolprentbedryf. Leonie Bezuidenhout van Maroela Media het met hom oor sy liefde vir rolprentmusiek gesels. Maroela Media
-
Oudrugbyspeler sê hoe hy ‘Die Brug’ aanpak, wen
10/01/2024 Duración: 06min“Die maklike uitweg was dalk om te deel. Ek het besluit om die moeilike ding te doen deur te weet: dit is nie waarom ek ingeskryf het nie.” Maroela Media
-
Al singende wil Robert Bolton lewens red
05/01/2024 Duración: 14minDié twee wêrelde is ver verwyder van mekaar af, maar dié sanger is dit eens: om ʼn paramedikus te wees is sy passie en musiek is sy droom. Maroela Media
-
Oudioboeke ‘wonderlike alternatief’ – kenner
20/12/2023 Duración: 10min“As jy jou voorgeskrewe boek by die skool as ʼn luisterboek kan kry, dan slaan jy twee vlieë met een klap!” Maroela Media
-
Raad vir daai eerste eksamen
20/12/2023 Duración: 12minʼn Kind se eerste eksamenvraestel in gr. 4 is ʼn angswekkende tyd vir ouers en kinders. Maroela Media
-
Stigting wil onderwysers vereer
18/12/2023 Duración: 09min“Hierdie kompetisie is ʼn geleentheid wat ons vir kinders skep om te sê ‘my Juffrou of Meneer is die beste.’” Maroela Media
-
Orkes-maestro wat skole laat skitter
14/12/2023 Duración: 13min“Ek is baie trots op my kinders. Om met jong musikante te werk, is een van die groot vreugdes in my lewe.” Maroela Media
-
Broers lewer getuienis oor ‘beste jare in kinderhuis’
14/12/2023 Duración: 19min“Mettertyd het ek begin besef dit is net nog ʼn huis met broers en ʼn huisma en -pa. Toe ek dit besef, het ek geweet dinge gaan oukei wees.” Maroela Media
-
Lees my kind genoeg?
14/12/2023 Duración: 14minLeesgewoontes is dikwels iets waaroor ouers kopkrap. Maroela Media
-
Raad vir angstige gr. 1-ouers
14/12/2023 Duración: 14min“Tel jou kind op jou skoot, lees ʼn lekker storieboek. Moenie jou kind probeer klanke leer nie – dit is Juffrou se werk. Maak hulle net lus om te wil leer lees.” Maroela Media
-
Wanneer moet ek vir my kind begin lees?
13/12/2023 Duración: 13min“Dit is waarom dit belangrik is om reeds vir jou kind te lees wanneer jy swanger is.” Maroela Media
-
Dít is waarom jou kind moet lees
13/12/2023 Duración: 06minLees is nie net belangrik vir ʼn kind se akademiese ontwikkeling nie, maar ook vir psigiese en persoonlike groei. Maroela Media
-
Eloff trek nuwe baadjie aan vir Anneli van Rooyen-treffer
13/12/2023 Duración: 11minVoordat Eloff bekend geraak het, het hy in ʼn pizzarestaurant in Sandton gesing. “Niemand het na my geluister nie, al het ek my hart uit gesing,” vertel hy. Maroela Media
-
Nuwe musiek, parfuum vir Irene-Louise ondanks tawwe jaar
12/12/2023 Duración: 22minIrene-Louise bieg egter dat vanjaar een van die uitdagendste nóg was, en dat sy gereed is om 2023 vaarwel te heet. Maroela Media
-
Martin Bester skop vakansie af met Afrikaanse somersnit
12/12/2023 Duración: 12min“Ons sien dit oral in die klein plekkies waar ons reis vir vertonings, en een ding wat ongetwyfeld uitstaan, is hoe gehore op Afrikaanse popmusiek reageer.” Maroela Media
-
Hoe lyk pad na soberheid?
11/12/2023 Duración: 07min“Daar is ʼn magdom mense wat alkoholafhanklikheid oorkom het en ʼn lewe van soberheid lei.” Maroela Media
-
Moordraaisel netjies ontsyfer in donker, boeiende Britse reeks
11/12/2023 Duración: 01minRussell Tovey se karakter raak betrokke in ʼn moordsaak, maar nog erger, hy trou met die oorlede vrou se suster. Maroela Media
-
Só skryf Mel die Storieverteller haar eie verhaal
10/12/2023 Duración: 14min“Ek is al van kleins af ‘vreemd’ en moes baie kommentaar trotseer oor hoe ek lyk, hoe ek praat en hoe ek goed doen, maar ek was nog altyd geseënd om nie om te gee wat ander dink nie.” Maroela Media
-
Verlies, verlange inspireer Kirky se jongste uitreiking
08/12/2023 Duración: 12min“Ek is trots op die persoonlike groei wat die skryf en sing hiervan vir my gebring het en hopelik kan dit vir iemand daar buite ook iets beteken.” Maroela Media