Maroela-onderhoude

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 36:18:05
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.

Episodios

  • Diaan Daniels sê waarom kurwes die kollig verdien

    11/06/2024 Duración: 07min

    Die gesogte modeontwerper en televisiepersoonlikheid Diaan Daniels glo egter dat kurwes die kollig verdien en deel in dié podsending wenke sowel as die foute wat hy geglo gemaak word wanneer dit by deftige drag in plusgrootte-mode kom. Maroela Media

  • Mej. SA-skoonheid neem groot musieksprong

    07/06/2024 Duración: 23min

    “Die tyd was net heeltyd nie reg vir die enkelsnit om te gebeur nie. Uiteindelik hierdie jaar, nadat alles stil geword het, kon ons begin werk aan die enkelsnit.” Maroela Media

  • Emo Adams ‘gemaak om te vermaak’

    07/06/2024 Duración: 15min

    “Of daar vyf, 55, 550 of 5 000 mense sit, my optredes en energie is presies dieselfde. Ek dink dis hoekom ek met sukses geseën is, want ek aanvaar niks as vanselfsprekend nie.” Maroela Media

  • Gesonde gesinne: Is my kind stout of op ’n ontdekkingsreis?

    07/06/2024 Duración: 09min

    Lourindi Nel verduidelik waarom ʼn kind hierdie soort gedrag herhaal, ten spyte daarvan dat dit ontmoedig word of selfs negatiewe gevolge het. Maroela Media

  • Passie, geloof dryf Appel se musieksukses

    07/06/2024 Duración: 19min

    “Dit is vir my ʼn ongelooflike voorreg, passie en gawe om musiek te kan maak. Ek dink nie die Here sit so iets in jou vermoë om dit net te doen as ʼn stokperdjie nie.” Maroela Media

  • Vyf minute finansies: ‘B’ is vir belê

    07/06/2024 Duración: 06min

    Maroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak. In die sesde episode gesels Paul oor die basiese beginsels van beleggings en verduidelik waarom daar nie op eie bodem belê moet word nie. Maroela Media

  • Platejoggie lewer ode aan ‘80’s-supersterre’

    06/06/2024 Duración: 12min

    “Soos wat die kinders van vandag na Ricus Nel en Riaan Benadé luister, het ek Gé Korsten en Anneli van Rooyen geken.” Maroela Media

  • Diaan Daniels se wenke vir strooimeisies en -jonkers

    05/06/2024 Duración: 05min

    In hierdie episode verduidelik hy hoe die bruidspaar eenvormigheid kan behou, maar steeds die individualiteit van hul strooimeisies en -jonkers kan vier. Maroela Media

  • Vyf minute finansies: Geldsake vir die gesin

    31/05/2024 Duración: 05min

    Is dit sinvol vir egpare om hulle eie bankrekeninge hê of finansiële kragte saam te snoer? Maroela Media

  • Diaan Daniels se wenke vir besluitelose bruide

    30/05/2024 Duración: 09min

    “As jy gemaklik voel in jouself, en professionele hulp inroep waar nodig, sal jy beslis die regte rok vind.” Maroela Media

  • David Fourie sing, dans weer in Afrikaans

    28/05/2024 Duración: 13min

    “Agt jaar is lank, en ek weet die mense daarbuite het lank gewag vir hierdie een. Dit is ʼn groot oomblik.” Maroela Media

  • Groot musiekdrome vir jong Shakira Peach

    24/05/2024 Duración: 15min

    “Dit is die lekker ding van musiek – deur eerlik te wees, sal so baie mense met jou kan vereenselwig.” Maroela Media

  • Gesonde gesinne: Hoe hanteer ek my kind se onvolwasse gedrag?

    24/05/2024 Duración: 14min

    Lourindi gee ʼn paar tegnieke wat jou kan help om onvolwasse gedrag te hanteer soos ʼn “weer probeer”. Maroela Media

  • Willem Botha sing ode aan sokkietreffers

    24/05/2024 Duración: 10min

    Gerhard Steyn se “Baby tjoklits”, Kurt Darren se “Kaptein” en Lianie May se “Jy soen my nie meer nie” is in die nuwe liedjie geïnkorporeer. Maroela Media

  • Gesonde gesinne: Hoekom tree my kind só op?

    23/05/2024 Duración: 11min

    As ouers weet hoekom hul kinders optree soos hulle doen, kan dit reg benader word. Maroela Media

  • Diaan Daniels se wenke vir ma van die bruid

    22/05/2024 Duración: 03min

    Hoewel ma’s van die bruid of bruidegom voel dat ʼn stylvolle broekpakkie perfek is vir die groot geleentheid, meen Diaan daar is deesdae nóg meer opsies beskikbaar. Maroela Media

  • Vyf minute finansies: Bou só jou neseier vir die oudag

    21/05/2024 Duración: 06min

    Maroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak. In die vierde aflewering van dié reeks gesels hy oor die belangrikheid van uittree-annuïteite en verduidelik hoe om jou neseier vir jou oudag te bou. Maroela Media

  • JD Mars herontdek liefde vir musiek

    20/05/2024 Duración: 15min

    “Ek sê altyd vir haar dat sy my muse was. Deur haar het ek weer ʼn liefde vir musiek begin kweek.” Maroela Media

  • Wat is Pinkster?

    19/05/2024 Duración: 11min

    “Dit is nie ʼn dag wat ons ligtelik opneem nie. Vandag vier ons die uitstorting van die Heilige Gees.” Maroela Media

  • Word deel van gebedsaksie vir Indië

    17/05/2024 Duración: 17min

    Baie Suid-Afrikaners besef nie watter enorme voorreg dit is om in ʼn demokratiese land met geloofsvryheid te woon nie. Maroela Media

página 5 de 8