Maroela-onderhoude
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 30:53:12
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Van koorkind na ‘Die Kontrak 3’-wenner
29/11/2023 Duración: 09minHy het dalk nou ʼn R1 miljoen se kontrak by een van die grootste Afrikaanse platemaatskappye losgeslaan, maar die nuwe Die Kontrak-wenner, Chris Steyn, sê hy sal altyd ʼn “plakkieskind” bly. Maroela Media
-
Nadine Blom het ʼn ‘nuwe liefde’
29/11/2023 Duración: 26minNadine Blom gesels met ons in die ateljee oor nuwe musiek, haar liefde vir kinderbediening en passie vir kinder- en tienerbeskerming. Maroela Media
-
Hedendaagse ‘Viking’ help mans met geestesgesondheid
29/11/2023 Duración: 13minCobus “die Viking” Visser, het sy lewe daaraan gewy om mense, veral mans, met onder meer geestesgesondheidskwessies te help. Maroela Media
-
Stigmas rondom alkoholmisbruik, verslawing
24/11/2023 Duración: 04min“Ons moenie moed opgee op mense wat alkoholprobleme ervaar nie.” Maroela Media
-
Gee die geskenk van ’n veiliger kinderlewe
23/11/2023 Duración: 09minGeopende Deure weet dat in baie lande waar Christene as gevolg van hul geloof vervolg word, Kersfees juis een van die gevaarlikste tye van die jaar vir gelowiges is, en dit sluit ongelukkig nie kinders uit nie. Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika gee die getuienis van 'n tweeling uit Ethiopië en verduidelik ook hoe jy vervolgde Christenkinders hierdie Kersfees kan ondersteun. Maroela Media
-
Treffermaker Juan Boucher gesels oor musiek, nuwe lewe in die Kaap
17/11/2023 Duración: 12minJuan Boucher gesels met Maroela Media oor sy jongste trefferalbum, sy gesin se nuwe lewe in die Paarl en die afwagting op hulle tweede spruit, wat binnekort gebore word. Maroela Media
-
Só beïnvloed oormaat alkohol jou brein, liggaam
17/11/2023 Duración: 06min“Alkohol is ʼn onderdrukker. Dit onderdruk jou intellek, energie, inhibisies, en jou gedrag raak onvanpas.” Maroela Media
-
‘Vrees moenie drome keer’, sê nuwe Mnr. SA
17/11/2023 Duración: 08minTiaan Massyn beskryf homself as ʼn “mensemens” en glo dat baie probleme opgelos kan word as gemeenskappe, en veral mans, bereid is om eerlik te kommunikeer. Maroela Media
-
Vatbaarheid vir alkoholmisbruik
11/11/2023 Duración: 07min“Niemand raak opsetlik aan alkohol verslaaf nie.” Maroela Media
-
Wat verklap jou gesig oor jou?
01/11/2023 Duración: 14minʼn Wipneus, ʼn skewe lip en klein ore. Dit mag dalk soos blote beskrywings van ʼn gesig klink, maar vir dr. Lizelle Grobler verberg dié gelaatstrekke duisend geheime. Maroela Media
-
Verskillende konsepte wat met alkohol-inname verband hou
27/10/2023 Duración: 06minWat is die verskil tussen alkoholgebruik, -misbruik, -afhanklikheid en verslawing? Luister hier na Willie Pienaar se verduideliking. Maroela Media
-
Kunstenaar verken emosionele doolhof met musiek
27/10/2023 Duración: 13min“Ons het ʼn tendens om te wil vergeet van goed, dat ons net ʼn lekker tyd moet hê. Musiek moet vermaak, maar dit moet ook bewus maak.” Maroela Media
-
Jong kultuurbeweging skep, sing saam in Afrikaans
26/10/2023 Duración: 13minHoewel die groep tans oor die wêreld versprei is, probeer hulle steeds gereeld saam musiek maak wanneer hulle in dieselfde provinsie is. Maroela Media
-
Wat is die kleur van die seisoen?
25/10/2023 Duración: 04minConrey verduidelik wat die gewilde kleur vir die 2024-seisoen is, en hoe om dié kleur op ʼn sinvolle, sakpaswyse in jou huis te gebruik. Maroela Media
-
Nataniël se musiekdroom van 40 jaar bewaarheid
25/10/2023 Duración: 21min“Ek dink vir ure oor elke noot, dit moet vir absoluut almal mooi of roerend wees.” Maroela Media
-
Vind hiér uit waar om fees te vier
24/10/2023 Duración: 12minBesoekers aan die webwerf het nou die geleentheid om op een gerieflike plek uit te vind watter feeste binnekort in of naby hul dorpe gaan plaasvind. Maroela Media
-
‘Kokkedoor’ se Joubert nog lank nie klaar gebraai
22/10/2023 Duración: 09min“Jy gaan nie altyd wen nie, maar gee net jou beste. As jy dit die dag nie maak nie, tel net jou kop op en gaan aan.” Maroela Media
-
Wat is ‘normale’ alkoholinname?
20/10/2023 Duración: 05min“As jy dié een-twee-drie-resep volg, dan sal jy ʼn veilige alkoholinname handhaaf.” Maroela Media
-
Freek Robinson praat oor vier dekades in die nuuswêreld
20/10/2023 Duración: 16minDie bekroonde joernalis en nuusmaker Freek Robinson het met Maroela Media gesels oor sy kleurryke loopbaan van 40 jaar, hoogte- en laagtepunte, en die invloed van sy loopbaan op sy gesinslewe. Maroela Media
-
‘Elke album verander my’ sê Elandré
20/10/2023 Duración: 10minElandré het met Maroela Media oor sy vierde vollengte album, “Estetika”, grootwordjare en liefde vir musiek gesels. Maroela Media