Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 25 Augustus 2025
25/08/2025 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
22/08/2025 Duración: 18minCorné Welman en Nico Matthee, welvaartbeplanners by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Checkers wil betaalpunte met slimtrollies vervang, of dit is die plan
22/08/2025 Duración: 06minNeil Schreuder, hoof van strategie en innovasie by Shoprite verduidelik hoe die slimtrollie werk. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Onttrekkings uit uittree-annuïteite op 14-jaar laagtepunt
22/08/2025 Duración: 08minJaco van Tonder, direkteur van adviseursdienste by Ninety One, gesels oor onttrekkings uit uittree-annuïteite. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die dollar se dood is die rand se brood
22/08/2025 Duración: 08minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, verduidelik wat die sterker rand dryf en gesels oor Grindrod se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 22 Augustus 2025
22/08/2025 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Só bou jy ’n loopbaan om mense wat kla
21/08/2025 Duración: 08minLelané Bezuidenhout, uitvoerende hoof van die Finansiële Beplanningsinstituut van Suider-Afrika, gesel oor haar agtergrond, loopbaan, industrie, en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die mense stroom steeds Spur toe
21/08/2025 Duración: 08minSpur het vandag sy winsyfers vir die ses maande tot einde Junie bekend gemaak. Die omset het met 11% gestyg, terwyl die wesensverdienste met 16,5% toegeneem het. Val Nichas, uitvoerende hoof, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Exxaro baat (effens) by ’n meer doeltreffende Transnet
21/08/2025 Duración: 06minRiaan Koppeschaar, finansiële direkteur van Exxaro, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA kry sy eerste ondergrondse goudmyn in 15 jaar!
21/08/2025 Duración: 10minRudi Deysel, uitvoerende hoof van West Wits Mining, gesels oor die agtergrond van die projek, die regulatoriese proses, hul planne, en wanneer hulle die eerste fynons verwag. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Mynmaatskappye lóóp weer
21/08/2025 Duración: 09minMia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, bespreek die goudprys, die inflasiekoers, asook Exxaro en Spur se winsyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 21 Augustus 2025
21/08/2025 Duración: 47minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe moeilik is dit om Lesetja Kganyago se werk te doen?
20/08/2025 Duración: 10minMarnich Dippenaar, leerder en goewerneur van Paarl Gimnasium, gesels oor hoe hulle tweede plek by die Sarb Monetêre Beleidskomitee Skole-uitdaging behaal het en oor sy planne vir die toekoms. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Allan Gray Stable Fund vier sy 25ste verjaardag
20/08/2025 Duración: 07minTim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund, bespreek die fonds se 25ste herdenking. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
DRD glinster weens hoë goudprys
20/08/2025 Duración: 13minNiël Pretorius, uitvoerende hoof van DRD Gold, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Inflasie spring tot 3.5%
20/08/2025 Duración: 07minJohan Gouws, hoof van welvaart-adviesdienste by PPS, bespreek die inflasiekoers en die verwagtinge rondom die Jackson Hole-vergadering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 20 Augustus 2025
20/08/2025 Duración: 47minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Landbou steeds bekommerd oor Terbufos-verbod
19/08/2025 Duración: 04minDr. Tobias Doyer, uitvoerende hoof van Graan SA, gesels oor die verbod op Terbufos wat nog nie in werking getree het nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Winsgewende landbou is ’n voorwaarde vir voedselsekerheid.
19/08/2025 Duración: 08minDaneel Rossouw, landbouverkoopshoof van Nedbank Commercial Banking, gesels oor winsgewende landbou en voedselsekerheid. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die rand-manipulasiesaak nou in die Konstitusionele Hof
19/08/2025 Duración: 07minKokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, bespreek die rand-manipulasiesaak wat tans in die Konstitusionele Hof is. Volg RSG Geldsake op Twitter