Jasper Se Griffelgids

Informações:

Sinopsis

Jasper se afrikaanse skrywe, gedigte en liedjies

Episodios

  • Jasper oor Gospel….

    12/02/2008 Duración: 01min

    Nou ja kyk, Ek was nog nooit groot op Gospel nie. Nie vir luister nie, nie vir sing nie en verseker ook nie vir skryf nie. Maar…… Maar….. So hele ruk erug kry ek ‘n klompie mineur akoorde wat mooi inmekaar pas op die kitaar en die woorde pop toe sommer so op in die kraaines wat [...]

  • Laaste Woorde

    12/01/2008 Duración: 02min

    LAASTE WOORDE  Die morester hang in die ooste En die laatnag glip stil verby Daar is ‘n trekkie op die oggend lug Wat sny deur my dikste ou trui Ek krap deur gistraand se kole Vir ‘n warm ketel steen Die reuk van dougras hang om my Dit ruik soos die lente reen Jou laaste woorde ruk die snare diep Dit spook hier binne in [...]

  • Herinnering

    12/01/2008 Duración: 03min

    HERINNERING  My hart voel erg geteister soos ek na die woorde luister Wat jy langsaam vir my fluister As die diepste donker duister oor jou kom Daars geraamtes in die voetpad Van die mense wat aan jou wil vat En besinning in jou afplat Tot jy alles in jou siel glad wil vermom Die heimwee van wat was is lank verlore en herinnering is al [...]

  • Druppels uit ‘n Kraan

    12/01/2008 Duración: 02min

    Peinsend sit en staar jy na die druppels uit ‘n kraan dit syfer deur die jare en jy wonder weer oor haar naamDie tyd loop stadig deur jou glas Dit is alles so ongelee soos foto’s uit ‘n ou koerant verdof en geel verweerHier en daar kruis julle mekaar tussen lank vergete goed deur die krummels van ou drome waar sy nou en dan [...]