Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | Die Bybel bly ons gids
26/08/2024 Duración: 03minDalk staan jy vandag voor so ʼn keuse.
-
ToekomsVenster | Eer jou vader en jou moeder
26/08/2024 Duración: 02minDie Bybel is daaroor baie duidelik. Alle mense, ook bejaarde mense, is en bly beelddraers van die lewende God.
-
ToekomsVenster | Opgehelp
26/08/2024 Duración: 04minIs daar mense in jou omgewing wat opgehelp moet en kan word. Is daar mense by wie jy kan gaan sit, al is dit al wat jy doen?
-
ToekomsVenster: Los iets betekenisvol agter
21/08/2024 Duración: 04minNee, duisend maal nee. Jou stem mag nie saam met jou “sterf” nie. Los iets betekenisvol agter.
-
ToekomsVenster: God lag ook
21/08/2024 Duración: 05minDan huil hy ook. Hy huil oor die kerk kragteloos optree in ʼn wêreld wat juis nou die krag van God so nodig het.
-
ToekomsVenster: Jy het ’n stem, sing!
19/08/2024 Duración: 04minSing asof jy die eerste keer van Hom gehoor het en amper nie kan glo dat Hy jou ook liefhet nie.
-
ToekomsVenster: Die stem van die Here is kragtig, glansryk
19/08/2024 Duración: 04minIs Hy Here van ons lewens en word die belydenis deur ons lewe, optrede en getuienis gedra?
-
ToekomsVenster: Wees vir hulle ’n stem
19/08/2024 Duración: 03minDalk is jy ook een van die wat roep, maar jou stem het hees geword, jy het opgegee met die verwagting dat iemand gaan luister, gaan opdaag, gaan help. Dalk lê jou genesing daarin om juis daarom aan ʼn ander roepende aandag te gee, immers, jy weet hoe dit voel.
-
ToekomsVenster: Verstaan Christene hul taak in die wêreld?
12/08/2024 Duración: 03minIs ons nog dienaars? Verstaan Christene hul plek, taak en posisie in die wêreld?
-
ToekomsVenster: Die glas is halfvol
12/08/2024 Duración: 05minIn sy genade het God aan ons oë, ore, hande en voete gegee. Elkeen van ons kan iets doen!
-
ToekomsVenster: Maak ruimte vir ander se verstaan
12/08/2024 Duración: 06minNa alles, die feit dat ek en jy glo, is suiwer genade.
-
-
ToekomsVenster: Emosionele volwassenheid gevra
12/08/2024 Duración: 04minEk wonder of jy met my ervaring kan identifiseer?
-
ToekomsVenster: Die Alfa en Omega
08/08/2024 Duración: 03minAl wat Hy vra, is kinderlike ontvanklikheid en vreeslose dankbaarheid.
-
ToekomsVenster: ’n Verpligting en ’n prys
08/08/2024 Duración: 03minDie skrywer sê dat die kroon van die hemelse wedloop onverganklik is. Niks kan daarmee vergelyk word nie. Dit kos egter toewyding en self prysgawe.
-
ToekomsVenster: Almal is op die veld
07/08/2024 Duración: 05minDis anders in die geloofslewe. Almal hardloop, sê Paulus.
-
ToekomsVenster: Dink en verken voordat jy vertel
06/08/2024 Duración: 05minOns het geduld en verhouding en begrip nodig. Sagtheid en deernis en omgee en liefde. Die Evangelie is eenvoudig, maar dit is nie simplisties nie.
-
ToekomsVenster: Christene doen dit anders
05/08/2024 Duración: 04minDeernis, begrip en vergiffenis word deur die Koning vergestalt.
-
ToekomsVenster: Voorbereiding vir dit wat kom
29/07/2024 Duración: 02minJy moet dalk weer nadink oor jou prioriteite.
-
ToekomsVenster: Twee is beter as een
29/07/2024 Duración: 04minDie waarheid van twee wat beter as een is, gaan by sommige partye in die huwelik verlore.