Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | Lief sonder om te sien
27/11/2024 Duración: 04min“Here,” het ek gesê, “ek kan sonder U nie lewe nie en ek kan sonder U nie sterwe nie.”
-
ToekomsVenster | Trane was skoon, moet dit nie keer
25/11/2024 Duración: 04minMiskien huil jy vandag. Jy huil oor ʼn geliefde wat deur die dood weggeneem is, die verlange is tasbaar, die heimwee onhanteerbaar.
-
ToekomsVenster | Dis nie so eenvoudig nie
25/11/2024 Duración: 05minDit is komplekse sake wat nie sondermeer met reguit-strepe en eenvoudige redenasies afgemaak of afgehandel kan word nie.
-
ToekomsVenster | Tik, tik, nog ʼn minuut is verby
25/11/2024 Duración: 03minVra jouself dalk eerder, hoe bewus was ek van die lewe, wat het ek raakgesien en waardeer, waar het ek stilgehou, gesels, bemoedig. Het ek vasgehou en omhels, ʼn kompliment gedeel, by die Here uitgekom?
-
ToekomsVenster | Die ware Jakob
21/11/2024 Duración: 05minDaar is altyd ʼn stukkie “mengsel” in ons waarmee die Heilige Gees wil werk sodat ons toenemend word wat ons in Christus die Here is.
-
-
ToekomsVenster | Gehoorsaamheid aan God
18/11/2024 Duración: 04minKom na My toe, nooi Jesus. Ek staan by die deur en klop, getuig Openbaring 3:20. Het jy die uitnodiging al aanvaar?
-
ToekomsVenster | Dit is die dag wat die Here gemaak het
18/11/2024 Duración: 05minKom ons streef daarna om sonskynmense te wees. Begin sommer vandag daarmee.
-
Toekomsvenster | ʼn Duisend keer beskerm
18/11/2024 Duración: 05minStel jou dit voor, God slaap nie, sluimer nie in nie, word nie vaak nie, is heeltyd beskermend teenwoordig in die lewens van sy kinders.
-
ToekomsVenster | My pa is die koning van die heelal
13/11/2024 Duración: 02minOns het ʼn Pa wat ʼn sagte hart het maar beslis is oor wat reg en verkeerd is. Ons het ʼn Pa wat spreek en die golwe bedaar, die storms eerbiedig Hom. Ons het ʼn Pa wat altyd daar is.