Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 12:38:02
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodios

  • ToekomsVenster | Die belangrikste Man ter wêreld

    26/05/2025 Duración: 06min

    Moenie die geleentheid om met Hom te praat deur jou vingers laat glip nie.

  • ToekomsVenster | Wat vertel jou voorbeeld van God?

    19/05/2025 Duración: 04min

    Kyk sommer nou by die venster uit. Wat sien jy? Die hemel praat, getuig, vertel.

  • ToekomsVenster | Die spel van die lewe

    19/05/2025 Duración: 06min

    Van wanneer verlustig ons, onsself in ander se leed?

  • ToekomsVenster | Wat is die waarheid?

    19/05/2025 Duración: 07min

    Wat is waar van ons land? Wat is ʼn perspektief? Miskien kan ons daaroor besin.

  • ToekomsVenster | Harte wat stadig leer klop soos Jesus s’n

    19/05/2025 Duración: 06min

    God het in Jesus ʼn merkwaardige werk kom doen, maar dikwels moet ons harte nog leer om daagliks daarvolgens te klop.

  • ToekomsVenster | Die betekenis van ʼn Naam

    19/05/2025 Duración: 06min

    “Jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.” Hierdie woorde is profeties en toekomsgerig.

  • ToekomsVenster | Daar is geen ‘maar’ nie

    12/05/2025 Duración: 04min

    Iets kan reg of verkeerd wees, maar daar is geen “maar” nie.

  • ToekomsVenster | Wees die lig

    12/05/2025 Duración: 04min

    Is dit nie so dat die krag van die Heilige Gees die gewaande krag van die duiwel heeltemal oorskadu nie?

  • ToekomsVenster | Oordink jy alles?

    12/05/2025 Duración: 04min

    Uiteraard wil die bose nie hê dat jy daarmee moet besig raak nie, want hy beroof jou van die vervulling van sondevergifnis en ʼn nuwe lewe.

  • ToekomsVenster | Jy kan nie stilbly as kinders seerkry nie

    12/05/2025 Duración: 05min

    Kan ek sê ‘dit raak my nie’? Uiteraard, nee!

  • ToekomsVenster | Leef in vrede met almal

    12/05/2025 Duración: 05min

    My gebed is dat ons werk sal maak van die verhoudinge waarby ons betrokke is.  

  • ToekomsVenster | Wat is die waarheid?

    08/05/2025 Duración: 06min

    Kyk dan weer na ons Skrifgedeelte: “Pas op dat niemand julle van hierdie waarheid af wegneem en wegvoer nie”.

  • ToekomsVenster | Die Here jou God, Hy is God

    08/05/2025 Duración: 04min

    Mag hierdie waarheid jou vandag aangryp en stewig vashou, ongeag jou konteks en omstandighede.

  • ToekomsVenster | Hy is op die troon en in beheer

    07/05/2025 Duración: 04min

    Miskien is jou lewe deurmekaar, maar die lied sê: “Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Here.”

  • ToekomsVenster | Mag julle Sy liefde ken

    06/05/2025 Duración: 05min

    Mag jy vandag hierdie heerlike ervaring hê dat God in Christus Jesus sommer baie, baie naby is, en mag Hy jou oorweldig met sy liefde.

  • ToekomsVenster | God se hoop faal nooit

    05/05/2025 Duración: 04min

    Ek kan daarvan getuig, baie gelowiges, miljoene dwarsdeur die eeue, kan daarvan getuig: jy is nie alleen nie.

  • ToekomsVenster | God is altyd betroubaar, altyd goed

    28/04/2025 Duración: 03min

    Hou moed, môre lag jy weer. Psalms 30 herinner ons dat pyn tydelik is, maar God se goedheid duur vir altyd.

  • ToekomsVenster | Wanneer stilte ook praat

    28/04/2025 Duración: 04min

    In ʼn wêreld vol geraas, soek God na stemme met sout en sin. Wat het jy laaste op sosiale media gesê? Was dit soet of bitter?

  • ToekomsVenster | Elkeen sterf, maar net Een het opgestaan

    28/04/2025 Duración: 06min

    Almal het hul sterfdag, selfs dié met mag en roem. Net diegene in Christus het hoop wat nie vergaan nie. Hierdie oordenking herinner ons aan daardie werklikheid.

  • ToekomsVenster | Godsdiens en wêreldleiers, wie luister na wie?

    28/04/2025 Duración: 04min

    In ʼn wêreld wat gereeld dieper betekenis soek, word ons geroep om Jesus sigbaar te maak – deur ons lewe, ons woorde en ons diensbaarheid.

página 3 de 8