Podlitiek

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 157:44:19
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.

Episodios

  • Agter die skerms - Oplossings vir Suid-Afrika

    10/05/2021 Duración: 01h04min

    Agter die skerms is 'n splinternuwe reeks waar die Podlitiek vier-man-span groot idees #ontnonsens​, politiek ontleed en agter die kap van verskeie filosofiese byle kom. In hierdie episode fokus die span op oplossings vir Suid-Afrika en hoekom daar 'n silwerrandjie om die rand van die Suid-Afrikaanse wolk is.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 133 - Modise-saak oor wreedheid faal, ANC-werkers nie betaal, borgtog in Mkhondo-moord verhaal

    06/05/2021 Duración: 28min

    Hermann en Daniël gesels oor Thandi Modise se strafsaak oor dieremishandeling, die ANC wat basies bankrot is en die gebeure in Piet Retief. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 132 - Toerismefonds gevries, almal vir Kubane vies, Zille-boek nuus

    03/05/2021 Duración: 24min

    In hierdie episode gesels Paul en Ernst oor drie warm nuusstoriesVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep.131 - Joernaliste aangeval op Piet Retief, nóg Kubane ingevlieg, Toerismefonds grief

    22/04/2021 Duración: 31min

    In hierdie propvol episode gesels Paul en Ernst oor die aanval op 'n joernalis in Piet Retief, en die nuutste uit die regering se reeks rasmalligheid.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 130 - BEE raak rof, ANC-kaders teiken hof, Mkhize staak entstof

    15/04/2021 Duración: 35min

    In hierdie propvol episode gesels Hermann, Ernst en Daniël oor die Employment Equity Bill, die aanvalle op Suid-Afrika se howe en die land se sloerende entstof toediening.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 129 - Verkiesings moet gebeur, Ivermektien goedgekeur, petrolprys klim weer

    08/04/2021 Duración: 40min

    In vandag se episode gesels Ernst, Hermann en Daniël oor Cyril wat standpunt teen faksies binne die ANC neem, die regering se poging almal skuldig aan diskriminasie te maak en die ISIS bedreiging in Mozambiek.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 128 - ANC polemiek, meer werkplek politiek & ISIS in Mozambiek

    01/04/2021 Duración: 22min

    In vandag se episode gesels Ernst, Hermann en Daniël oor Cyril wat standpunt teen faksies binne die ANC neem, die regering se poging almal skuldig aan diskriminasie te maak en die ISIS bedreiging in Mozambiek.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 127 - Cyril getuig, onteiening swyg, Engels groei ruig

    25/03/2021 Duración: 33min

    Paul, Hermann en Daniël #ontnonsens​ die afgelope week se grootste nuusgebeure. Die span gesels oor President Ramaphosa wat voor die Zondo-kommissie gaan getuig oor kadre-ontplooiing, die foute met die openbare deelnameproses met onteiening sonder vergoeding, en die taaldebat op Stellenbosch Universiteit.Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 126 - Koningsdood, studente-nood, OB word dalk uitgestoot.

    18/03/2021 Duración: 39min

    Die Podlitiek-span #ontnonsens​ die week se grootste nuus gebeure. Ons gesels oor die afsterwe van Goodwill Zwelithini, die betogings oor studentebefondsing en die ondersoek teen Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane.Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 125 - Bewyse, bewerings en taalbeserings

    11/03/2021 Duración: 37min

    In vandag se episode bespreek ons Meghan en Harry se onderhoud met Oprah, die taal twis by die Stellenbosch Universiteit en die bewerings teen Eskom hoof Andre de Ruyter.Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs​Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​​Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 124 - Vlak een, beursies kreun, entstoftog kry privaatsteun.

    04/03/2021 Duración: 32min

    In vandag se episode bespreek die Podlitiek-span Suid-Afrika wat na vlak een van inperkingsmaatreëls toe skuif, die feit dat 5.8% van die belastingbetalers 92% van alle inkomste belasting betaal en die deurbraak om privaat Covid-19 entstof aanskaffing toe te laat.Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple​​​...​Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​...​Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek...​Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 123 - Podlitieke Filosofie

    25/02/2021 Duración: 36min

    Vandag delf Paul en Hermann 'n bietjie dieper in die werkings van ANC politiek. Spesifieke fokus sal val op die begroting, en die onderliggende magsposisies in Suid-AfrikaVandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple​​​​​​​Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​...​Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek...​Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 122 - Zuma wat vuil speel, Eskom-tariewe steel, SONA verveel

    18/02/2021 Duración: 39min

    Ons gesels vandag oor die Zondo-kommisie en Jacob Zuma se versuim om te verskyn, Eskom wat al duurder vra vir al minder betroubare kragvoorsiening en die stukkende grammofoon van 'n staatsrede.Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple​​​​​Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​​​​Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek...​Ondersteun #ontnonsens​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitie...​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 121 - Oor entstowwe verleë, Zuma drink tee & minimumloon laat ons skree

    11/02/2021 Duración: 28min

    In vandag se episode gesels Ernst van Zyl en Daniël Eloff oor komiese Suid-Afrikaanse onbevoegdheid, Julius Malema en Jacob Zuma se teepartytjie en die minimumloon. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple​​​​Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​​​Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek​​​​Ondersteun #ontnonsens​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 120 - Die vrede-prys, Zuma met gebalde vuis & Nuwe wet sal rigting wys.

    04/02/2021 Duración: 37min

    In vandag se episode gesels die vurige Podlitiek-vier oor die Nobelprys vir Vrede, Zuma se verontagsaming van die Grondwetlikehof en die nuwe onteieningswetsontwerp.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple​​​Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​​Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek​​​Ondersteun #ontnonsens​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 119 - Entstof-stryd, ras-beleid, Mashaba se eenheidspleit

    28/01/2021 Duración: 34min

    In die nuutste episode van Podlitiek #ontnonsens​ Hermann, Ernst en Daniël die ANC se verskuilde BEE agenda, die entstof-saga wat voortduur asook belowende geluide vanuit die Herman Mashaba kamp.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple​​Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek​​Ondersteun #ontnonsens​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 118 - Skole gesluit, ligte steeds uit & Pfizer se spyt

    21/01/2021 Duración: 35min

    Nog 'n week, en nog politieke-foefies om te #ontnonsens. Die span gesels vandag oor die heropening van skole, die voortsloerende probleme by Eskom asook die regering se onvermoë om Pfizer se e-posse te antwoord.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek

  • Ep. 117 - Washington onbeskof, verkiesing met verlof, Covid-19 entstof

    14/01/2021 Duración: 34min

    Op dag 378 van die jaar 2020 bring Podlitiek vars en uitgerus vir jou die eerste episode van die nuwe jaar. Ons gesels oor die onstuimighede in die VSA, die uitstel van Suid-Afrikaanse tussenverkiesings en die regering se greep op Covid-19 entstowwe.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek

  • Ep. 116 - Jaar in Oorsig

    14/12/2020 Duración: 43min

    In hierdie laaste Podlitiek van die jaar praat die span oor die jaar 2020, wat dit was, en wat dit nie was nie. Skakel gerus in!Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek

  • Ep. 115 - Coligny-twee gaan vry, Vraestelle wat uitgly

    04/12/2020 Duración: 37min

    In die week se episode van Podlitiek die onlangse opspraakwekkende hofuitspraak rakende die "Coligny-twee", en ons kyk na hoe en waar matriekvraestelle uitlek. Ons loer ook na wetgewing, en die impak daarvan op verkiesings. Skakel gerus in!Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek

página 8 de 16