Sinopsis
Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
Episodios
-
Ep. 114 - Malema en die Polisie, ANC sonder visie
30/11/2020 Duración: 28minIn die week se episode van Podlitiek gesels ons oor Malema se groeiende hoop kriminele klagtes, en die ANC se verwaande idee van die werklikheid.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 113 - Ace gaan dalk sit & Brackenfell sê hoezit
12/11/2020 Duración: 39minIn die week se episode van Podlitiek gesels ons oor Ace Magashule en die 'Battle of Brackenfell'.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 111 - Mmusi se brief, oor rassisme lieg & meer onteiening grief
29/10/2020 Duración: 38minDie volle Podlitiek span is terug om hierdie besige week se nuus te #ontnonsens. Ons gesels oor Mmusi Maimane se brief aan wit Suid-Afrikaners, Solidariteit se oorwinning in die hof oor valse beskuldigings van rassisme en die nuutste planne oor die grond kwessie in Suid-Afrika.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 109 - #BrendinHorner optog, Vrystaat Asbesbedrog
09/10/2020 Duración: 41minBrendinHorner optog, Vrystaat Asbesbedrog. in hierdie week se episode van Podlitiek waar ons die afgelope week se nuusgebeure #ontnonsens. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 108 - Debatsvenyn, werke kwyn, immigrantbesighede dalk verdwyn
01/10/2020 Duración: 37minPodlitiek is terug met kraakvars ontleding van die afgelope week se nuus gebeure. Ons gesels oor die VSA se presidensiële debat, die nuutste statistiek oor werkloosheid in die land en 'n nuwe voorgestelde beleid van die Gauteng provinsie om buitelandse besighede in townships te beperk.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 107 - Braaidag, Bheki, en die Boere
23/09/2020 Duración: 28minBraaidag, Bheki, en die Boere - in hierdie week se episode van Podlitiek waar ons die afgelope week se nuusgebeure #ontnonsens. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 106 - Vrede, vlugte en burgerlike teenwigte
18/09/2020 Duración: 39minVrede, vlugte en burgerlike teenwigte in hierdie week se episode van Podlitiek waar ons die afgelope week se nuusgebeure #ontnonsens. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 105 - DA maak 'n draai, Clicks se hare waai & ekonomie afgemaai
10/09/2020 Duración: 41minDie Podlitiek-span kyk na die week se nuus wat die land se hare laat rys het, ons ekonomiese vooruitsigte laat tuimel het en die DA op 'n nuwe (maar bekende) koers geplaas het. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 104 - Plaasgewelddebat, DA en ANC vonke spat, KSA se gat
03/09/2020 Duración: 39minDie vier-man-span is terug om hierdie week se nuus te #ontnonsens. Ons gesels oor plaasmoorde, kwotas vir Krieket SA konsultante en John Moodey se bedanking by die DA.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Spesiale Episode 12 - VSA Verkiesing, 'n Trump loesing of Biden verwoesting
26/08/2020 Duración: 01h03minPaul, Ernst, Hermann en Daniël gesels in die nuutste Podlitiek spesiale episode oor die opkomende VSA verkiesing. Gaan Donald Trump weer die meningsopnames verras of gaan Joe Biden weer die Demokrate in die Withuis kry? Ons ontnonsens Amerikaanse politiek in hierdie regstreekse episode.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 103 - Bokke wil nie kniel, inperking verniel & korrupsie lat steeds wiel
20/08/2020 Duración: 35minTerwyl Suid-Afrika vlak 2 van die nasionale Covid-19 inperking geniet, vier die Suid-Afrikaanse regering die geleentheid met fase 2 beurtkrag. Die vierman Podlitiek-span gesels hierdie week oor die BLM beweging, vlak 2 inperking en die nuutste korrupte aanstelling van die ANC.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 102 - #VoetsekANC, Gewere praat teë, Weskaap sê nee
13/08/2020 Duración: 33minIn week 20 van Suid-Afrika se nasionale ramptoestand is die Podlitiek-span weer terug om die nuuste politieke en nuus gebeure te #ontnonsens. Ons gesels hierdie week oor #VoetsekANC, die vuurwapens en die Weskaap se pleidooi om die ekonomie te red.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 100 - Covid laat finansies knyp, Fish word verwyt & Restaurante in die knyp
29/07/2020 Duración: 38minDaniel, Ernst, Paul, en helaas ook Hermann is terug om hierdie week se nuus te ontnonsens in die 100ste weeklikse episode van Podlitiek. Die week praat die span oor Tito Mboweni, Mark Fish, en ander groot visse wat nie tans bedien word nie. Skakel gerus in!Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 99 - Familie wynplase na hof, gelykheid byt by Unisa in stof
22/07/2020 Duración: 26minPaul en Ernst oorweeg die week se nuusgebeure in nog 'n lekker episode Podlitiek.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 98 - Stank vir drank
16/07/2020 Duración: 26minDie Podlitiek span is terug, en vandag kyk hulle na die absurde inperkingsregulasies wat terug gekeer het na Suid-Afrika se publiek. Skakel gerus in!Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 97 - Hoofregter kyk oorsee, loesings in howe gegee, nog 'n Venezuela-tree
08/07/2020 Duración: 32minSuid-Afrika het die afgelope week die 100ste dag van nasionale Covid-19 inperking en grendeltyd gevier. In hierdie episode gesels die span oor hoofregter Mogoeng Mogoeng se opmerkings oor Israel, twee groot oorwinnings in die hof en die ANC se plan om staatskaping amptelik te maak.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 96 - Taxis vol, koffers leeg & plaasmoorde is haat pleeg
01/07/2020 Duración: 32minIn die virtuele ateljee vir die nuuste episode van Podlitiek is Hermann Pretorius en Daniël Eloff. Die span bespreek die spanning tussen die taxibedryf en Fikile Mbalula, Tito Mboweni se noodbegroting asook die DA wat vra dat plaasmoorde as 'n haatmisdaad geklassifiseer word. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 95 - Cecil val weer, Lesufi wil beheer & taxi-reis gekeer
25/06/2020 Duración: 35minDie viermanspan is terug om die afgelope week se politiek te ontnonsens. Ons gesels oor standbeelde wat val, die teiken op die rug van vryheid en die effek van die Covid-19 pandemie op die taxi-bedryf.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 94 - Verkiesings vertraag, erfreg vaag & IMF knaag
18/06/2020 Duración: 39minDaniël, Paul, Hermann en Ernst gesels in hierdie episode oor die afgelope week se politieke gebeure, insluitende die EFF en ANC wat 2021 se munisipaleverkiesings wil uitstel, Pierre de Vos wat erfreg op sy kop wil draai en Suid-Afrika se versoek vir geld by die IMF.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 93 - Cyril se kleure wys, BLM in SA tuis & Mmusi hou homself wys
10/06/2020 Duración: 40minIn die nuutste episode van Podlitiek gesels die span oor Cyril Ramaphosa se skokkend Zoom toespraak, die Black Lives Matter beweging in Suid-Afrika asook Mmusi Maimane wat veg om die land se skole gesluit te hou.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek