Podlitiek

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 157:44:19
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.

Episodios

  • Ep. 152 - Politieke moord, Cyril met Zuma vrylating akkoord, Merkel se laaste woord

    16/09/2021 Duración: 31min

    Die span bespreek die week se nuutste nuusgebeure. Ons #ontnonsens die politieke moorde voor die plaaslike regeringsverkiesings, Ramaphosa wat Zuma se mediese parool en wat Angela Merkel kwyt raak.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 151 - Zuma vry, Verkiesingskommissie gly & Guinee baklei

    10/09/2021 Duración: 28min

    In hierdie week se episode van Podlitiek bespreek die span Jacob Zuma wat mediese parool toegestaan is, die nuutste oor die 2021 Plaaslike Regeringsverkiesings en die burgeroorlog in Guinee.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 150 Sjina-spioen in Parlement, ANC se wen-kanse geskend, staat forseer dalk om in te ent

    03/09/2021 Duración: 32min

    Paul en Daniël #ontnonsens die week se propvol episode. Ons gesels oor Xiaomei Havard en die bewerings dat sy 'n Sjinese spioen is, die ANC se verkiesingsdebakel en die staat wat wil poog om Covid-19 inentings verpligtend te maak.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 149 - Werkloosheid, Verkeisingstyd VSA uit Afghanistan uit

    26/08/2021 Duración: 38min

    In die week se episode bespreek die Podlitiek-span Suid-Afrika se nuwe rekord werkloosheidsyfer, die nuutste oor die 2021 plaaslike regeringsverkiesings asook wat nou vir Afghanistan.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 148 - Cyril verbaas, privaatkrag oplaas, Afghanistan se nuwe baas

    19/08/2021 Duración: 40min

    Jou weeklikse #ontnonsens is terug. Hierdie week bespreek Paul, Ernst en Daniël Cyril se getuienis voor die Zondo-kommissie, die besluit om privaatkragopwekking toe te laat en die situasie in Afghanistan.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 147 - Zuma opgeneem, Kabinet probleem & medalje wenners vervreem

    13/08/2021 Duración: 27min

    Paul en Daniël pak die nuutste nuusgebeure van die afgelope week aan. Die twee aanbieders bespreek President Zuma wat in die tronk se siekeboeg lê, die onlangse Kabinet skommeling asook SASCOC wat nie Suid-Afrika se twee medalje-wenners bonusse kan betaal nie.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 146 - Mkhize skandaal, onteiening dalk finaal & Vir Rassie lojaal_

    05/08/2021 Duración: 36min

    In vandag se episode bespreek die span die nuutste planne om Suid-Afrikaners se eiendomsreg te ontneem, Zweli Mkhize se al groeiende bedrog skandaal en Rassie Erasmus wat oproep maak.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 145 - Rasklag, Olimpiese sportdrag en vertraagde stemdag

    29/07/2021 Duración: 27min

    In Podlitiek se nuutste episode bespreek die span die bohaai oor Suid-Afrika se Olimpiese spankleredrag, Solidariteit se klagte by die Verenigde Nasies en die Onafhanklike Verkiesingskommissie se uitstel van die plaaslike regeringverkiesings.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 144 - Februarie verkiesing en die reaksie op plundering

    22/07/2021 Duración: 31min

    Ernst en Daniël bespreek oud-adjunkregter Moseneke se voorstel om die munisipale verkiesings na Februarie 2022 uit te stel asook die reaksie op die afgelope twee weke se wetteloosheid.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 143 - En in die skaduwee brand Suid-Afrika

    15/07/2021 Duración: 31min

    Daar is inderdaad niks nuuts onder die son nie. Vandag treur die Podlitiek span oor die toestand van ons land. "En in die skaduweeBrand Suid-Afrika"ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 142 - Jacob Zuma op ys, Ernst Roets op reis, ANC gekys.

    08/07/2021 Duración: 36min

    Podlitiek bespreek Jacob Zuma se pogings om die tjoekie vry te spring, Ernst Roets se besoek aan die VSA en die kommerwekkende verhouding tussen China en die ANC.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Scriptura & Podlitiek - Gelowiges en 'n Politieke bewussyn

    07/07/2021 Duración: 48min

    Podlitiek en Scriptura bied hierdie spesiale episode. Ons bespreek geloof, politiek en alles tussen in. Scriptura is ‘n groeiende biblioteek van Gereformeerde artikels en dokumente. ‘n Vertakking van Scriptura, is ons podsendings, genaamd “Radio Scriptura”.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 141 - SA ingeperk, Zuma opgelsuit, sportsterre uitgesmyt

    01/07/2021 Duración: 29min

    In vandag se episode van Podlitiek #ontnonsens die span die ANC se planne om as "voog" van alle grond in Suid-Afrika se dien, oor die probleme rakende die plasing van mediese studente asook die DA se onlangs vuurwapen-vergadering.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 140 - Gewere, geneeshere, en onteieningsvoëls van eenderse vere

    24/06/2021 Duración: 40min

    In vandag se episode van Podlitiek #ontnonsens die span die ANC se planne om as "voog" van alle grond in Suid-Afrika se dien, oor die probleme rakende die plasing van mediese studente asook die DA se onlangs vuurwapen-vergadering.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 139 - Ramaphosa luister Podlitiek

    17/06/2021 Duración: 37min

    Cyril luister Podlitiek. Nog nie genoeg nie, maar daar is vordering.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 138 - LPs kry swaar, Clover vlug gevaar & Mededingingskommissie maak ons klaar

    10/06/2021 Duración: 29min

    Podlitiek bespreek met opregte meegevoel die finansiële verknorsing van lede van die parlement in Suid-Afrika, Clover wat hulle hele fabrieke moet skuif weens munisipale verval en Burger King wat "te wit" is vir die Mededingingskommissie. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 137 - Sonder werk, steeds ingeperk, Malema haat nog sterk

    03/06/2021 Duración: 35min

    Ons bespreek Suid-Afrika se rekord werkloosheidsyfers, met trots geborg deur die ANC, Julius Malema se kaskenades by die Pan-Afrika Parlement en ons vier 444 van die nasionale ramptoestand. Dit alles en meer in die episode.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 136 - Staat wil jou wapens kom haal & Mkhize tenderskandaal

    27/05/2021 Duración: 32min

    "A man's rights rest in three boxes: the ballot box, the jury box, and the cartridge box."- Frederick DouglasIn die week se episode bespreek die span die regering se planne om Suid-Afrika te ontwapen en die bedrogskandaal oor Minister van Gesondheid Zweli Mkhize.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 135 - NGV malheid, Poskantoor skok-beleid & mededinging tot ander se spyt

    20/05/2021 Duración: 39min

    Hermann en Paul #ontnonsens die waansin van die NGV, die Poskantoor wat hulle treurigheid wil wegsteek en die Mededingingskommissie se stryd teen TakeAlot en Uber.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

  • Ep. 134 - Ace sage, aanspreeklike amptenare, valse rassisme skade

    12/05/2021 Duración: 34min

    Jou weeklikse #ontnonsens is terug. Die span bespreek die onrus onder die ANC, amptenare se pligsversuim en wat gebeur met valse beskuldigings van rassime. Dit alles en soveel meer in die episode van Podlitiek.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

página 7 de 16