Podlitiek
Ep. 148 - Cyril verbaas, privaatkrag oplaas, Afghanistan se nuwe baas
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:40:20
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Jou weeklikse #ontnonsens is terug. Hierdie week bespreek Paul, Ernst en Daniël Cyril se getuienis voor die Zondo-kommissie, die besluit om privaatkragopwekking toe te laat en die situasie in Afghanistan.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.