Invia Gemeente

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 167:05:53
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.

Episodios

  • Meditasie: 'Local is nie altyd lekker nie' saam Met Frieda

    31/01/2022 Duración: 12min

    Meditasie: 'Local is nie altyd lekker nie' saam Met Frieda by InVia Gemeente

  • Word Wie Jy Is: Jouself deur Theo Geyser

    24/01/2022 Duración: 21min

    "Wil jy weet wat is fout met jouself en die wêreld? Hier is ‘n Boeddhis se raad: Kyk na ‘n groepsfoto. Wat leer dit jou? As jy soos ek is, kyk ek nie na die kwaliteit van die foto of hoe dit met die groep gaan nie, maar na myself. Dit is menslik en natuurlik en het te doen met ‘n onbewustelike geluksprogram wat ons dryf om aanvaar te word...."

  • Oordenking: Lukas 4 saam met Frieda

    24/01/2022 Duración: 11min

    Oordenking: Lukas 4 saam met Frieda by InVia Gemeente

  • Ongemaklike Goeie Nuus deur Johan Beukes // 23 Jan '22

    24/01/2022 Duración: 34min

    Preek deur Johan Beukes. Skriflesing: Lukas 4:14-21 Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Word Wie Jy Is: Deur God met Theo Geyser

    17/01/2022 Duración: 12min

    "Die gesig van God is dalk nader as die beelde wat ons probeer skep van Hom. Jesus het op ‘n dag vir Fillipus geantwoord toe hy God wou sien: “As jy my gesien het, het jy God gesien”. Die een vertaling lees: "You can look at all you have seen and heard and still ask that question? To see certain things is to have seen the Father!" Watter dinge (certain things) wys vir jou God? Dis eenvoudig: As die blomme blom, en die wingerd sy vrug dra, dan weet ons dis somer."

  • Ritme deur Pierre du Plessis // 16 Jan '22

    17/01/2022 Duración: 23min

    Ritme 16 Januarie 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Markus 6:30-32 (2020) Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Meditasie: "Breek weg sodat jy nie breek nie" - pierre

    17/01/2022 Duración: 12min

    Meditasie: "Breek weg sodat jy nie breek nie" - pierre by InVia Gemeente

  • Nuwejaarsvoornemens: Die Dans is die Balans deur Theo Geyser

    03/01/2022 Duración: 13min

    Voorspoedige nuwe jaar! Baie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan ondersteun.

  • Geseënde Kersfees! met Theo Geyser

    26/12/2021 Duración: 12min

    Baie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan bydrae.

  • Ek het Hoop... om weer lief te hê... deur Wilma Enslin-Geyser

    26/12/2021 Duración: 08min

    Baie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons​ vir maniere waarop jy kan bydrae.

  • Eerlike Advent: Beleef God in jou liggaam deur Pierre du Plessis // 12 Des ' 21

    13/12/2021 Duración: 24min

    Eerlike Advent: Beleef God in jou liggaam 12 Desember 2021 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Lukas 2: 1-7 Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie. Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Meditasie: 'Liggaam' saam met Pierre

    13/12/2021 Duración: 15min

    Meditasie: 'Liggaam' saam met Pierre by InVia Gemeente

  • Ek het Hoop... dat ek weer vrede sal ervaar! met Frieda van den Heever

    12/12/2021 Duración: 11min

    "Ek het besef dat ek nie hoop en vrede in dieselfde sin verwag het nie. Tot my skaamte, het dit vir my twee onversoenbare begrippe geword. Ek moes die volgende reeds diep gesetelde gedagtegang aan die kaak stel: Ek moet ophou hoop sodat ek die vrede kan bewaar. Ek sal nooit weer uitsien na iets of verwagtinge koester nie en dít sal dinge rustig hou. Ek moet niks meer vir die kinders sê oor enigiets wat gaan gebeur nie - nie play dates nie, nie partytjies nie, niks. Nie in vandag se tyd nie, hulle gaan net hulle hoop opkry en dan heel moontlik teleurgestel word. 'n Soort gelate aanvaarding wat nooit te wild of stormagtig sal kan raak nie. "

  • Ek het Hoop... om weer bly te kan wees deur Theo Geyser

    06/12/2021 Duración: 14min

    Kersfees belowe “GROOT blydskap vir die HELE volk” Luk 2:10. Die (weder)geboorte van Jesus binne ons bring ‘n gekwalifiseerde blydskap. Dit sluit die koning en straatvrou in, die skrifgeleerde en die sterrekyker, die wat binne en buite die geloof staan!

  • Eerlike Advent: Hoop in weerloosheid deur Frieda van den Heever \\ 5 Des '21

    06/12/2021 Duración: 26min

    Eerlike Advent: Hoop in weerloosheid 5 Desember 2021 Preek deur Frieda van den Heever. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Meditasie: Verweef, Ps 139 saam met Pierre

    29/11/2021 Duración: 12min

    Meditasie: Verweef, Ps 139 saam met Pierre by InVia Gemeente

  • Eerlike Advent: Weerloosheid deur Pierre du Plessis // 28 Nov '21

    28/11/2021 Duración: 31min

    Eerlike Advent: Weerloosheid 28 November 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Psalm 139. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Ek het Hoop... al is my famlilie feilbaar... deur Theo Geyser

    28/11/2021 Duración: 16min

    "Ek hoop nie jy glo in bloedlynvloeke nie. Indien jy nie weet wat dit is nie, dit is wanneer daar in geslagte sekere probleme is soos alkoholisme, of owerspel, of enige ander sonde, en iemand dan die vloek oor jou breek sodat jy dan nie meer sukkel met daardie probleem nie. Dit word deur gebed en soms duiweluitdrywing gedoen. ‘n Gewilde teks is Eks 20:5, wat sê dat God die sondes van die Vaders toereken aan die kinders tot in die derde en vierde geslag."...

  • 'n herberg vir bergies deur Theo Geyser

    23/11/2021 Duración: 14min

    "Die begin van die kersverhaal spreek een van die fundamentele probleme binne ons en ook die samelewing aan. En dit is: Daar is nie ‘n plek of herberg waar Jesus (weer)gebore kan word binne ons en ons samelewing nie. Elke herberg is reeds geboek en vol. Ons is doodeenvoudig te besig. Toe hulle vir Thomas Merton vra wat die grootste probleem in wêreld is, het hy profeties die appelkar omgekeer deur te sê dat dit “efficiency” is."

  • Tussen Egipte en Kanaän deur Marina Strydom \\ 21 Nov '21

    22/11/2021 Duración: 27min

    Tussen Egipte en Kanaän 21 November 2021 Preek deur Marina Strydom. Skriflesing uit Psalm 126. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK Om die video te kyk waarna Marina tydens die preek verwys, volg gerus hierdie skakel: https://youtu.be/bMm8wWNo7cA

página 13 de 25