Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
Bloed en Vye deur Pierre du Plessis // 20 Maart 2022
21/03/2022 Duración: 18minBloed en fye deur Pierre du Plessis 13 Maart 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Lukas 13 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe is vrede in ons omgekrapte wêreld nou moontlik?... deur Theo Geyser
14/03/2022 Duración: 14minWie sou ooit kon dink dat ons in die 21ste eeu met iemand soos Vladimir Putin te doen kry wat werêldvrede bedreig. ‘n Blantante massamoordenaar wat in die naam van idealisme en nasionalisme die grootste boosheid teenoor die mensdom pleeg. En nog erger dat die land en huidige regering waarin ons bly swyg oor hierdie boosheid. Deur stil te bly, word jy aandadig, vra maar Petrus hoe voel dit as die haan drie keer kraai.
-
Meditasie: Psalm 27 saam met pierre
14/03/2022 Duración: 08minMeditasie: Psalm 27 saam met pierre by InVia Gemeente
-
Nie te min deur Frieda van den Heever // 13 Maart 2022
14/03/2022 Duración: 30minNie te min 13 Maart 2022 Preek deur Frieda van den Heever. Skriflesing: Psalm 27 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: Het Jy Genoeg? Lukas 4 saam met Pierre
07/03/2022 Duración: 09minOordenking: Het Jy Genoeg? Lukas 4 saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Nederigheid... Waarom is dié pad moeilik om te loop? met Theo Geyser
07/03/2022 Duración: 13minDie Pad Wat Min Loop: Nederigheid "Ons harte werk soos ‘n padkaart. Soos Google maps. Dit vertel jou waar jy is en waarheen jy gaan. Daarom was die eerste vraag in die Bybel: Waar is jy? Jesus vertel stories sodat ons ons harte kan sien en sin kan maak van waar ons in die lewe is. Die pad van ons hart is belangrik, want daar is groot maklike paaie wat ons uit ons hart uitlei en dan is daar kleiner ongemaklike paaie wat ons verbind aan ons ware geskapenheid in God. Ongelukkig is dit die pad wat min loop..."
-
Onthou jou dood deur Ds Johan van den Heever // 6 Maart 2022
07/03/2022 Duración: 23minLydenstyd - “Memento mori!” Onthou jou dood 6 Maart 2022 Preek deur Ds Johan van den Heever. Liturgie deur Frieda van den Heever. Skriflesing: Lukas 4 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
ín in deur Frieda van den Heever // 27 Feb 2022
28/02/2022 Duración: 33minín in 27 Februarie 2022 Preek deur Frieda van den Heever. Skriflesing: 2 Kor. 3:12 - 4:2 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe cope ek in ’n wêreld van oorstimulasie? deur Theo Geyser
27/02/2022 Duración: 15minDie Pad Wat Min Loop: Onthouding. Ek het ‘n mooi storie by Ronald Rolheiser gehoor. Drie monnike bid. Een monnik sien in sy gebed hoe hy opgetel word na die hemel met engele. Die ander monnik bid en sien hoe hy reeds in die hemel is en saam met kore en duisende mense God aanbid. Die derde monnik bid en dink aan ‘n hamburger. Laataand moes die junior demoon verslag lewer oor sy dag se werk en dit lui toe so: “Drie monnike is versoek en net twee het gestruikel!”
-
Wat presies sê ek... as ek sê ek het myself lief? deur Frieda van den Heever
22/02/2022 Duración: 14minRobert Holden wat die kursus Living as Love (waarmee heelparty mense by InVia nou weer besig is) aanbied, vertel toe sy dogtertjie drie jaar oud was, het hy haar gaan soek nadat sy al 'n paar uur buite in die tuin lê. Net lê. Toe hy haar kry, wou hy weet of daar iets fout is. Haar antwoord: "Nothing. I'm just lying here feeling beautiful." Asof sy Ps. 139 opgeëet en ingesluk het. En die eerste gedagte in sy kop was: "Is that even allowed?"...
-
Meditasie: 'Draai Die Ander Wang' saam met Frieda
21/02/2022 Duración: 09minMeditasie: 'Draai Die Ander Wang' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Klappe en Cancel Culture deur Pierre du Plessis // 20 Feb '22
21/02/2022 Duración: 29minKlappe en Cancel Culture 20 Februarie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing: Lukas 6: 27-38 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Wat presies sê ek... as ek sê ek het ander lief? deur Theo Geyser
14/02/2022 Duración: 11minDit is makliker om te sê ek het God lief as om te sê ek het ander mense lief soos wat God hulle liefhet. Vir Johannes is dit so eenvoudig soos dit: Hoe kan jy iemand haat of verafsku wat jy kan sien, en God liefhê maar Hom nie kan sien nie? (1 Joh 4:20). Ons liefde vir mense wys ons liefde vir God.
-
Meditasie: Rus Genesis 2 saam met pierre
14/02/2022 Duración: 12minMeditasie: Rus Genesis 2 saam met pierre by InVia Gemeente
-
Tyd om te stop deur Marina Strydom // 13 Feb '22
14/02/2022 Duración: 26minTyd om te stop 13 Februarie 2022 Preek deur Marina Strydom Skriflesing: Genesis 2:1-3 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Wat presies sê ek... as ek sê ek het die Here lief? deur Theo Geyser
08/02/2022 Duración: 16minWat bedoel ons wanneer ons sê: ons het God lief? Jesus wou Petrus help om nader aan hierdie vraag te kom. Hy vra hom drie keer: “Het jy my waarlik lief?” (Joh 21). Petrus was dood-seker dat hy Jesus liefhet. Jesus probeer hom uitnooi na ‘n baie groter liefde wat daar tussen hulle kan wees.
-
Meditasie: Onrein en Ongeletterd. pierre
07/02/2022 Duración: 10minMeditasie: Onrein en Ongeletterd. pierre by InVia Gemeente
-
Onrein en ongeletterd deur Pierre du Plessis // 6 Feb '22
06/02/2022 Duración: 28minOnrein en ongeletterd 22 Februarie 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Lukas 5:1-11 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Word Wie Jy Is: Met Ander deur Frieda van den Heever
31/01/2022 Duración: 11minWord Wie Jy Is: Met Ander deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
Local is nie altyd lekker nie deur Frieda van den Heever \\ 30 Jan '22
31/01/2022 Duración: 30minLocal is nie altyd lekker nie 30 Januarie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing: Lukas 4:21-30 (1983 Vertaling) Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK