Invia Gemeente

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 178:20:29
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.

Episodios

  • Ware en Vals Self: Los jou self(ie) deur Theo Geyser

    Ware en Vals Self: Los jou self(ie) deur Theo Geyser

    15/11/2026 Duración: 27min

    Een van die mooiste maniere om die verskil tussen ons ware en vals self te verstaan, is om ons menswees as ’n huis voor te stel. ’n Huis met ’n fasade, verskillende vertrekke, toegesluite kamers en ’n fondament. Elke deel vertel iets van wie ons is – en van die dele van onsself wat ons soms liewer vir ander én vir onsself wegsteek

  • Ware en Vals Self: Moeg van my self(ie) deur Frieda van den Heever

    Ware en Vals Self: Moeg van my self(ie) deur Frieda van den Heever

    15/11/2026 Duración: 30min

    Huis is nie die plek waar jy gebore is nie, maar waar al jou pogings om te ontsnap tot ‘n einde kom. - Naguib Mahfouz

  • Verslawings: Aanvaarding deur Deon Meiring

    Verslawings: Aanvaarding deur Deon Meiring

    02/11/2026 Duración: 19min

    "Die Here het omgedraai en stip na Petrus gekyk, en Petrus het die woorde van die Here onthou, dat Hy vir hom gesê het: “Voordat 'n haan vandag kraai, sal jy My drie maal verloën.” En hy het na buite gegaan en bitterlik begin huil." Lukas 22:54-62, AFR2020

  • Justice vs Charity | Geregtigheid vs Barmhartigheid met Russell Pollitt

    Justice vs Charity | Geregtigheid vs Barmhartigheid met Russell Pollitt

    29/10/2026 Duración: 01h02min

    Justice vs Charity | Geregtigheid vs Barmhartigheid met Russell Pollitt by InVia Gemeente

  • Verslawings: Sosiale Media deur Frieda van den Heever

    Verslawings: Sosiale Media deur Frieda van den Heever

    26/10/2026 Duración: 32min

    “If you are paying attention to something, you really are paying with your life.” (Oliver Burkeman, 4000 weeks – Time Management for Mortals)

  • Verslawings: Adrenalien deur Theo Geyser

    Verslawings: Adrenalien deur Theo Geyser

    19/10/2026 Duración: 28min

    You're addicted to thrills? What an empty life! The pursuit of pleasure is never satisfied. Proverbs. 21:17

  • Verslawings: Seks (by gebrek aan n beter woord) deur Frieda van den Heever

    Verslawings: Seks (by gebrek aan 'n beter woord) deur Frieda van den Heever

    16/10/2026 Duración: 29min

    Mag die bome groen bly en die sterre wit Mag daar altyd mense wees wat mekaar sonder skaamte in die oë kan kyk. want die lewe is ‘n asem lank en die sterre op die Anderplek donker. Breyten Breytenbach

  • Verslawings: Godsdiens deur Theo Geyser

    Verslawings: Godsdiens deur Theo Geyser

    06/10/2026 Duración: 25min

    Verslawings: Godsdiens deur Theo Geyser by InVia Gemeente

  • Wat jaag jou? O, genade! deur Deon Meiring

    Wat jaag jou? O, genade! deur Deon Meiring

    29/09/2026 Duración: 14min

    "Wie ek ook al is, o Here, ek is U s'n." - Dietrich Bonhoeffer

  • Liddorings en Genade deur Frieda van den Heever

    Liddorings en Genade deur Frieda van den Heever

    22/09/2026 Duración: 35min

    “Jy beny my my blink skoene omdat jy nie weet van die liddorings wat binne-in is nie." - C.J. Langenhoven

  • Vra jouself: Waar dra ek so swaar? deur Theo Geyser

    Vra jouself: Waar dra ek so swaar? deur Theo Geyser

    15/09/2026 Duración: 23min

    "Miskien is die beter vraag soms nie: “Wat is fout met my?” nie, maar: “Waarom dra ek so swaar?"...

  • Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser

    15/09/2026 Duración: 58min

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser by InVia Gemeente

  • Vra jouself: Hoe weet ek dit is die waarheid? deur Frieda van den Heever

    Vra jouself: Hoe weet ek dit is die waarheid? deur Frieda van den Heever

    08/09/2026 Duración: 33min

    Come my Way, my Truth, my Life Such a Way as gives us breath, Such a Truth, as ends all strife, Such a Life, as killeth death, George Herbert...

  • Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser

    01/09/2026 Duración: 01h06min

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser by InVia Gemeente

  • Vra jouself: Hoe vergewe ek? deur Frieda van den Heever

    Vra jouself: Hoe vergewe ek? deur Frieda van den Heever

    31/08/2026 Duración: 24min

    “When a mother somewhere forgives herself for being human, the earth exhales a little.” - Vicki Rivard

  • Vrygewigheid deur Theo Geyser

    Vrygewigheid deur Theo Geyser

    28/08/2026 Duración: 25min

    "Ons lewe nie om te gee nie; ons gee om te lewe."

  • Verbeel jou jy is ryk deur Deon Meiring

    Verbeel jou jy is ryk deur Deon Meiring

    28/08/2026 Duración: 26min

    "As ons dan kos en klere het, moet ons daarmee tevrede wees."1 Timoteus 6:8 (1983 Vertaling)

  • Goudkoors: Sukses van n dwaas deur Theo Geyser

    Goudkoors: Sukses van 'n dwaas deur Theo Geyser

    12/08/2026 Duración: 17min

    "God se adres is nie die materiële skure wat ons buite onsself oprig om ons angs te besweer nie; Sy woning is binne-in ons. Ons verwar dikwels die buitekant se akkumulasie met innerlike vervulling. Die ware kuns is om op te hou bou aan die skure daar buite, en te begin luister na die ruimte daar binne."

  • Geld en Vertroue: Om te dobbel met n doek aan deur Frieda van den Heever

    Geld en Vertroue: Om te dobbel met 'n doek aan deur Frieda van den Heever

    03/08/2026 Duración: 32min

    “We ask how much a man gives; Christ asks how much he keeps.” - Andrew Murray

  • Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser

    29/07/2026 Duración: 53min

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser by InVia Gemeente

página 1 de 25