Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
Die Mees Eerlike Plek Op Aarde met Johan Beukes
18/05/2020 Duración: 24minDie audio van die boodskap van die diens wat op YouTube en Facebook beskikbaar is.
-
Grendelam Aan't Fynkam: Afgestomptheid & Empatie met Theo Geyser
18/05/2020 Duración: 22minDie audio van die boodskap van die diens wat op YouTube en Facebook beskikbaar is.
-
Grendelam Aan't Fynkam met Frieda van den Heever
11/05/2020 Duración: 28minDie audio van die boodskap wat op YouTube en Facebook beskikbaar is.
-
Kloostertyd: Slawe, Herders, en Huisreëls deur Pierre Du Plessis
04/05/2020 Duración: 27minDie audio van die boodskap wat op Youtube en Facebook beskikbaar is.
-
Agter Mure: Wanneer Die Donker Lig Word... met Theo Geyser
04/05/2020 Duración: 17minDie audio van die boodskap wat op Youtube en Facebook beskikbaar is.
-
Kloostertyd: 40 dae van Paasfees deur Frieda van den Heever
27/04/2020 Duración: 23minDie audio van die live diens wat op Youtube of Facebook beskikbaar is.
-
Agter Mure: Rusteloosheid deur Theo Geyser
27/04/2020 Duración: 16minDie audio van die live diens wat op Youtube of Facebook beskikbaar is.
-
Kloostertyd: Aan Die Vreemdelinge In Die Verstrooiing deur Pierre Du Plessis
20/04/2020 Duración: 35minDie audio van die diens wat op Facebook en Youtube beskikbaar is.
-
Agter Mure: Die Einde Van Die Wêreld deur Theo Geyser
19/04/2020 Duración: 13minDie audio van die live diens wat op Youtube of Facebook beskikbaar is.
-
Opstandingsondag: 8 Dag Week met Pierre Du Plessis
19/04/2020 Duración: 23minDie audio van die live diens wat op Youtube of Facebook beskikbaar is.
-
-
-
Kloostertyd: Blindes & Konings (Palmsondag) deur Pierre Du Plessis
06/04/2020 Duración: 37minDie audio van InVia Kaapstad se Live Aanddiens op 5 April. Om 'n bydrae te maak, maak gerus gebruik van Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/STB27375
-
Covid-19: As My Wêreld Platval - Hoop is 'n rivier deur Theo Geyser
06/04/2020 Duración: 16minDie preek audio van die InVia Live Oggenddiens op 5 April.
-
Kloostertyd: Snowglobes en Angs deur Pierre Du Plessis
30/03/2020 Duración: 23minDie audio van InVia Kaapstad se Live uitsending.
-
Covid-19: As My Wêreld Platval - Isolasie 21 met Theo Geyser
30/03/2020 Duración: 15minDie audio van InVia Stellenbosch se Live uitsending.
-
Covid-19: As My Wêreld Platval - Vrees met Theo Geyser
23/03/2020 Duración: 19minDie audio van InVia Stellenbosch se Live uitsending.
-
Lent: Minder Bekommernis, Meer Vrede met Pierre Du Plessis
16/03/2020 Duración: 27minVir die slides wat tydens die diens gebruik, volg gerus hierdie skakel: https://www.slideshare.net/secret/tHoyKhzkLJxTuE
-
Lent: Minder Skuldig, Meer Genade met Johan van den Heever
09/03/2020 Duración: 30minVolg gerus dié skakel vir die slides wat tydens die diens gebruik was: https://www.slideshare.net/secret/qnX0NGHudEI6BT
-
Ouderdomsdiskriminasie met Theo Geyser, John De Gruchy, Frieda van den Heever & Martin De Villiers
09/03/2020 Duración: 55minLanglewendheid gaan die nuwe ongelykheid word. Die grootste, groeiende deel van die bevolking is ouer as 65. Die arbeidsmark sukkel reeds om afgetredenes te befonds, maar soos besetenes gryp ons na verjongingskure en ’n langer lewe. Frieda van den Heever en Theo Geyser gesels met Dr. Martin de Villiers en Prof. John de Gruchy, kenners op die vakgebied van gerontologie en kyk na die rol wat ’n gesonde spiritualiteit binne veroudering kan speel.