Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
Oordenking, 'Arm' saam met Frieda
20/06/2022 Duración: 12minOordenking, 'Arm' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
'Gospel Contemplation' Lukas 8, Die mal een op die drop saam met pierre
20/06/2022 Duración: 09min'Gospel Contemplation' Lukas 8, Die mal een op die drop saam met pierre by InVia Gemeente
-
Hoe vul die Heilige Gees my? deur Theo Geyser
20/06/2022 Duración: 15min"Dit is goed om te dink dat jy het ‘n asem het, dit is beter om te weet dat jy eerder deur God ge-asem word."
-
Die mal een op die dorp deur Pierre du Plessis // 19 Junie 2022
20/06/2022 Duración: 31minDie mal een op die dorp 19 Junie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe laat die Heilige Gees my getuig? deur Theo Geyser
13/06/2022 Duración: 22min"Om te getuig beteken om met 'n nuwe bewustheid te leef. Die gawe van die krag wat ons ontvang is 'n nuwe teenwoordigheid van God en onsself. Paulus noem dit “we have the mind of Christ and do hold the thoughts and feelings and purposes of his heart…” 1 Kor. 2:10-16. Die 'mind of Christ' beteken nie jy is perfek nie, dit beteken eerder dat jy in jou menswees en verwonding ook net soveel meer van God se liefde kan sien en kan deel."
-
Meditasie: Psalm 8 saam met Pierre
13/06/2022 Duración: 11minMeditasie: Psalm 8 saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Oordenking: 'Hou Bene Hou' saam met Frieda
13/06/2022 Duración: 11minOordenking: 'Hou Bene Hou' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Gees van God - Soos 'n magneet deur Marina Strydom // 12 Junie 2022
13/06/2022 Duración: 28minGees van God - Soos 'n magneet 12 Junie 2022 Preek deur Marina Strydom. Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe gee die Heilige Gees my krag? deur Frieda van den Heever
06/06/2022 Duración: 16minHoe ont-vang ek hierdie krag? Presies so. Deur dit nie te vang of te begryp met die verstand nie. Deur my humus, my grond, my klei, my menswees in die gesig te staar. Toe C.G. Jung nie meer so jung was nie, het een van sy studente John Bunyan se Pilgrim's Progress gelees en vir Jung gevra: "Hoe was jou pelgrimstog werklik?" Jung het geantwoord: "In my geval het die pelgrim se vooruitgang daaruit bestaan dat ek by 'n duisend lere moes afklim om my hand te kon uitsteek na die klontjie klei wat ek is." Grond + Gees. Stof ... haal asem. Klei: vat vlam!
-
Lectio - 'Pinkster' saam met Pierre
06/06/2022 Duración: 12minLectio - 'Pinkster' saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Pinkster: God vertaal ons lived experience deur Ds Louis van der Riet // 5 Junie 2022
06/06/2022 Duración: 24minPinkster: God vertaal ons lived experience 5 Junie 2022 Preek deur Ds Louis van der Riet Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe lei die Heilige Gees my? deur Theo Geyser
30/05/2022 Duración: 16minDie Heilige Gees word ook Leidsman genoem. Ons word gelei. Dit is terloops die definisie van ‘n Christen en nie al die ander kwalifikasies wat ons bygevoeg het nie. “Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.” (Rom 8:14). Die vraag is net hoe lei die Gees ons?
-
Meditasie: 'Toe het hy gevra vir 'n lig' - pierre
30/05/2022 Duración: 10minMeditasie: 'Toe het hy gevra vir 'n lig' - pierre by InVia Gemeente
-
Demone, Wins en Tronke deur Pierre du Plessis // 29 Mei 2022
30/05/2022 Duración: 29minDemone, Wins en Tronke 29 Mei 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: Die Vriend saam met Pierre
23/05/2022 Duración: 13minMeditasie: Die Vriend saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Na Die Opstanding... Jy skitter in jou afwesigheid deur Frieda van den Heever
23/05/2022 Duración: 15minHemelvaart is nie meer 'n vakansiedag nie. Dis nou net nog 'n Donderdag. Op die kalender. Maar wat beteken dit vir jou? Vir my? Is dit een van daai dae wat ons as Christene net gerieflikheidshalwe ignoreer, saam met almal anders, want regtig ... opvaar? Ons is mos darem bottom line, empiriese Christene - rasioneel en selfs wetenskaplik - ons het nie tyd vir bygelowigheid nie so ons hop eerder oor hierdie Sondag en eerskomende Donderdag sonder om te veel daaroor te dink want dis so effe mumbo jumbo en ons wil eintlik net weet hoe ons geloof ons kan help in ons alledaagse lewe. Protestante doen nie Hemelvaartsondag baie goed nie. Die gevaar is dat ons obsessie met feite (en kom ons staar dit in die gesig: na NASA se ruimteprogramme WEET ons die hemel is nie OP nie, so wat probeer die Skrif sê?)ons verblind vir God se lewende teenwoordigheid in die groter prentjie.
-
‘n Florerende lewe ná Jesus deur Johan Beukes // 22 Mei 2022
23/05/2022 Duración: 25min‘n Florerende lewe ná Jesus 22 Mei 2022 Preek deur Johan Beukes Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Na Die Opstanding... met Kleopas deur Theo Geyser
16/05/2022 Duración: 14min"Die opstandingsverhale leer ons hoe om met pyn in ons lewe om te gaan. Ons natuurlike neiging is om soos Kleopas in Lukas 24 weg te loop van ons pyn. Pyn isoleer, en amputeer die werklikheid om ons. Naas dit, inkarneer pyn binne ons as ‘n persoonlikheid en beheer ons begeertes, emosies, spraak, en drome. Boosheid en pyn loop altyd saam. Pyn wat nie gesond word nie word oorgedra aan ons kinders en geslagte. Die kruisiging en die opstanding leer ons hoe God homself vereenselwig met ons pyn en ons weer heelmaak."
-
Oordenking: 'Ont - Moet' saam met Frieda
16/05/2022 Duración: 11minOordenking: 'Ont - Moet' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Die koninkryk van God deur Frieda van den Heever // 15 Mei 2022
16/05/2022 Duración: 28minDie koninkryk van God - waar swaarde ploegskare word 15 Mei 2022 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK --- InVia Gemeente does not claim to own or take any credit for the song Plowshare Prayer by Spencer LaJoye. All rights and credit go to the artist Spencer LaJoye and is used in this video after obtaining permission from the artist.