Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
Maak Jesus Vry... met Johan Geyser
14/11/2022 Duración: 25minJohan gesels oor die moeilike gelykenis waar God aanbeveel dat bome wat nie vrug dra nie, moet uitgekap word (Lukas 13:6-9). Van watter vrug sou Jesus praat? Wanneer dra ek genoeg vrug om deur die byl gespaar te word? Is dit regtig God wat so ongenaakbaar moralisaties word? Of, lê daar iets verskuild in die gelykenis wat ons nooi na die liefde van God waar vrug dra eerder ‘n byproduk word van ons liefde vir God?
-
Oordenking: Krag In Die Chaos saam met Frieda
14/11/2022 Duración: 07minOordenking: Krag In Die Chaos saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Happy Hour: Karmanade deur Frieda van den Heever / 13 Nov 2022
14/11/2022 Duración: 24minHappy Hour: Karmanade 13 November 2022 Preek deur Frieda van den Heever Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Jesus: weg of Weg? deur Frieda van den Heever
07/11/2022 Duración: 18minHierdie boodskap is deel van ons reeks "Maak Jesus Vry As...".
-
I Deny The Resurrection - pierre
07/11/2022 Duración: 09minI Deny The Resurrection - pierre by InVia Gemeente
-
Allesiele Dag deur Pierre du Plessis // 6 Nov 2022
07/11/2022 Duración: 29minAllesiele Dag 6 November 2022 Preek deur Pierre du Plessis Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Maak Jesus Vry As... Teenwoordigheid deur Theo Geyser
31/10/2022 Duración: 15min"Ek (Theo) is nie verbaas dat Jesus sy dissipels moes vra: “Maar wie sê julle is Ek?”, want wat ons baie keer van Jesus sê, is nie wie Jesus is nie. In die volgende reeks gaan ons gesels oor hoe om Jesus vry te maak van ons eie voorveronderstellings en konstrukte. Meister Eckhardt het mense so leer bid: “God rid me of God”, waarmee hy bedoel dat ons ook erns moet maak met ons eie afleidings en idees oor God. Soms keer dit ons om God werklik te kan beleef."
-
Oordenking: Genade Ongeforseerd saam met Frieda
31/10/2022 Duración: 07minOordenking: Genade Ongeforseerd saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Rus... kan mens dit eet? deur Frieda van den Heever / 30 Okt 2022
31/10/2022 Duración: 31minRus... kan mens dit eet? 30 Oktober 2022 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Exit: Met 'n Braambos met Theo Geyser
24/10/2022 Duración: 15min"Stay always within the boundaries where God’s love can reach and bless you. Wait patiently for the eternal life that our Lord Jesus Christ in his mercy is going to give you." Jude 1:21 TLB
-
Oordenking: en-JOY saam met Frieda
24/10/2022 Duración: 08minOordenking: en-JOY saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Hier vir ‘n rede: ‘n Gesprek oor roeping deur Ds Marina Strydom // 23 Okt 2022
24/10/2022 Duración: 28minHier vir ‘n rede: ‘n Gesprek oor roeping 23 Oktober 2023 Preek deur Ds Marina Strydom Baie, baie dankie vir almal wat getrou aanhou om ons te ondersteun! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: 'Hoeveel Te Meer' saam met Pierre
18/10/2022 Duración: 06minOordenking: 'Hoeveel Te Meer' saam met Pierre by InVia Gemeente
-
EXIT: Na Die Woestyn deur Frieda van den Heever
18/10/2022 Duración: 18min"Ek weet (voor my siel) my siel is aan God verkleef, maar om te sterf aan al my illusies is ongemaklik, selfs seer. Daar’s ‘n skrif wat sê: “En jy moet dink aan die hele pad waarlangs die Here jou God jou nou veertig jaar lank in die woestyn gelei het tot jou verootmoediging en beproewing, om te weet wat in jou hart is.' "
-
Ons geloof sit in ons lywe deur Ds Louis van der Riet / 16 Okt 2022
17/10/2022 Duración: 24minOns geloof sit in ons lywe 16 Oktober 2022 Preek deur Ds Louis van der Riet Skriflesing: Psalm 139 Dankie vir almal wat ons as gemeenskap ondersteun - finansieël en op ander maniere! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
EXIT: Met Rigting deur Theo Geyser
10/10/2022 Duración: 15min"Ek is geleer dat die Here ‘n roeping vir almal het. Jy kan dit nie sommer vir jouself kies nie, dis God-gegewe. Ons taak in hierdie lewe is dan om dit te ontdek, selfs al moet jy jou eie drome prysgee. Om hierdie belangrike taak te ignoreer, en ontrou aan jou roeping te wees, kan jou baie pyn in hierdie lewe kos. Daar is iets belangrik in hierdie gedagtegang, maar vra ook na ‘n kritiese refleksie."
-
Die Melaatse Samaritaan deur Johan Beukes / 9 Okt 2022
10/10/2022 Duración: 32minDie Melaatse Samaritaan 9 Oktober 2022 Preek deur Johan Beukes Super dankie vir almal wat gee! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: Net 'n Saadjie Is Genoeg - pierre
03/10/2022 Duración: 10minOordenking: Net 'n Saadjie Is Genoeg - pierre by InVia Gemeente
-
Mostertsaad en Wraak deur Pierre du Plessis // 2 Oct 2022
03/10/2022 Duración: 23minMostertsaad en Wraak 2 October 2022 Preek deur Pierre du Plessis Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
'n Beter Lewe: Martha en Maria deur Johan Geyser
26/09/2022 Duración: 48minJohan Geyser van Mosaïek Gemeente kuier by ons! Luister gerus ook na die bevestiging en ordening van Deon Meiring en Francois van der Merwe as leraars in ons gemeente