Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
Klakouse deur Theo Geyser
16/04/2024 Duración: 21min“Only those who give thanks for little things receive big things. We prevent God from giving us great spiritual gifts because we do not give thanks for daily gifts.” - D. Bonhoeffer ...
-
Knyp Die Kat... deur Frieda van den Heever
09/04/2024 Duración: 17min"Om ‘n geheim te deel is ‘n betekenisvolle daad van intimiteit omdat daar soveel kwesbaarheid en vertroue betrokke is – dis hoe ons ons laat ken. Wedersydse openbaarmaking is een van die kragtigste bestanddele in ‘n verhouding."
-
Opstanding Sondag: Waarom Glo Ek?
03/04/2024 Duración: 18minOpstanding Sondag: Waarom Glo Ek? by InVia Gemeente
-
Goeie Vrydag: Is Oorgee Opgee?
03/04/2024 Duración: 13minGoeie Vrydag: Is Oorgee Opgee? by InVia Gemeente
-
Volksverraad (Palm Sondag) deur Theo Geyser
25/03/2024 Duración: 13min"Laaste klompie dae in Jesus se lewe was baie moeilik. Jy kan dit maar lees as ‘n verslag van verraad. Hy word bedrieg, daar word leuens oor Hom vertel, die massas draai teen hom, en die hartseer is, dit is mense naby aan hom. ‘n Mens kan nie anders as om hierdie mense te veroordeel nie. Wie is hierdie mense? Kan hulle nie sien wat hulle doen nie? Hoekom is hulle so blind?..."
-
Stil-weg met Carel Anthonissen
19/03/2024 Duración: 39min"I've cultivated a quiet heart. Like a baby content in its mother's arms, my soul is a baby content." - Psalm 131: 2
-
Trek die leisels in... met jou Woorde! deur Frieda van den Heever
11/03/2024 Duración: 23min"Die Woord is vol woorde oor woorde. Spreuke wemel daarvan. Oor die krag van woorde. Hoe ‘n blote woord, ‘n paar letters in ‘n string geryg, ‘n sin(dikaat) kan vorm, ‘n mens kan platslaan of ophef. So probeer ons oomblik vir oomblik dinge sê om onsegbare dinge te verwoord..."
-
Trek die leisels in... met jou kos deur Theo Geyser
04/03/2024 Duración: 30minFor he satisfies the longing soul, and the hungry soul he fills with good things. Psalm 107:9...
-
Verlange en Vergenoegdheid... Leef met Paradokse deur Frieda van den Heever
26/02/2024 Duración: 23minFor he satisfies the longing soul, and the hungry soul he fills with good things. Psalm 107:9...
-
Spoed en Slakkepas... Leef met Paradokse deur Theo Geyser
19/02/2024 Duración: 24min"Hoe vind mens die balans tussen spoed en stadig-wees?"
-
Skoonlief en die Ondier... Leef met Paradokse met Frieda van den Heever
12/02/2024 Duración: 23min"Skoonheid is altyd ‘n diep uitnodiging. Dit wys na die ewigheid, die onbegryplike, die wydte en wildheid van God. In Ps. 139 sê die Psalmdigter, “Your thoughts – how rare, how beautiful! God, I’ll never comprehend them!” As jy dit ten volle kan begryp, is dit nie skoonheid nie."
-
Bitterlekker... Leef met Paradokse deur Theo Geyser
05/02/2024 Duración: 23min"Paradokse in die lewe is moeilik. Die lewe is bitter en soms ook lekker. Ons vermy bitter, en glo as ons die bitter kan besweer daar meer lekker in die lewe sal wees…"
-
Wat vra hoop nou van my? deur Frieda van den Heever
30/01/2024 Duración: 23min"Hoop is die geestelike krag vir ‘n “suksesvolle” lewe (vol liefde en geloof) as skepsels wat aan die een kant die goddelike vermoë ingegee is om die toekoms te kan verbeel, maar aan die ander kant sit met die menslike onvermoë om die toekoms te kan beheer…"
-
Wat vra geloof nou van my? deur Theo Geyser
22/01/2024 Duración: 20min"Jy kan geloof hê en ook onseker wees. Waarom sterf ‘n gewone soldaat sonder vrees en Jesus sterf met vrees en onsekerheid? Ons geloof werk soos Petrus wat op die water loop. Soms loop jy en soms sink jy…"
-
Wat vra liefde nou vir my? deur Theo Geyser
15/01/2024 Duración: 17min"Jesus wil Sy liefde aan Petrus toon deur sy voete te was en diensbaar te wees, en Petrus weier hierdie liefde. Jakob, net soos Petrus, worstel met ‘n engel en weet nie dat hy met die God van liefde veg nie. Dit vind hy eers uit die volgende dag toe hy besef dat dit God was wat hom besoek het. Waarom veg ons die liefde wat ons so nodig het?"...
-
Wat Laat Jou Siel Sing? deur Theo Geyser
10/01/2024 Duración: 16minWat Laat Jou Siel Sing? deur Theo Geyser by InVia Gemeente
-
-
Kersdiens deur Frieda van den Heever
10/01/2024 Duración: 18minAnd how blessed all those in whom you live, whose lives become roads you travel Psalm 84:5 MSG
-
Die voordeel van die t̶w̶y̶f̶e̶l̶ vertroue deur Deon Meiring
10/01/2024 Duración: 15min"Give our Lord the benefit of believing that his hand is leading you, and accept the anxiety of feeling yourself in suspense and incomplete." - Pierre Teilhard de Chardin
-
Josef: Hoe om NEE te sê vir die moontlike... deur Theo Geyser
04/12/2023 Duración: 17min"Josef se lewe word die grootste avontuur, nie omdat hy aan ons definisies van ware manlikheid voldoen nie, maar omdat hy dalk meer man is as al die stereotipes waarin die meeste mans inkoop.