Sinopsis
Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Episodios
-
-
-
Leef tot opbou van die gemeenskap, nie tot diskrediet van die Evangelie nie (Titus 2:1-8)
15/04/2025 Duración: 25min -
-
-
-
Verdeling van die land; oorsigtelike samevatting van die boodskap (Esegiël 45:1-48:35)
09/04/2025 Duración: 25min -
Beskrywing van die tempel as simbool van God se heiligheid (Esegiël 40:1-44:31)
08/04/2025 Duración: 25min -
-
-
-
n Klaaglied oor die Farao; die Here vra van ons persoonlike verantwoordelikheid (Esegiël 32:17-33:33)
02/04/2025 Duración: 24min -
-
-
-
Ohola (Samaria, Noordryk) en Oholiba (Jerusalem, Suidryk) (Esegiël 23:4-24:27)
26/03/2025 Duración: 25min -
-
Die Here trek sy swaard van oordeel uit. Dan volg 'n swaardlied (Esegiël 20:45-21:27)
24/03/2025 Duración: 26min -
Treurlied oor die konings; terugblik op die geskiedenis (Esegiël 19:1-20:44)
21/03/2025 Duración: 26min