Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 110:37:27
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Die fabel verklaar; God wil dat elkeen hom bekeer en bly lewe (Esegiël 17:10-18:32)

    20/03/2025 Duración: 24min
  • Trouelose Israel; 'n fabel oor bome, 'n wingerdstok en arende (Esegiël 16:1-17:10)

    19/03/2025 Duración: 24min
  • Vals profete en 'n vrugtelose volk gaan gestraf word (Esegiël 13:1-15:8)

    18/03/2025 Duración: 24min
  • n Dramatasiese voorstelling: die ballingskap kom! (Esegiël 12:1-28)

    17/03/2025 Duración: 25min
  • God is nooit gebonde nie! (Esegiël 11:1-25)

    14/03/2025 Duración: 25min
  • Esegiël pleit, vir Juda, maar God verlaat die tempel (Esegiël 9:1-10:22)

    13/03/2025 Duración: 25min
  • Moenie kompromieë aangaan nie, wees opreg voor God! (Esegiël 8:13-18)

    12/03/2025 Duración: 25min
  • Afskuwelikhede in Jerusalem se tempel ( Esegiël 7:1-8:12)

    11/03/2025 Duración: 25min
  • Simboliese handeling: Jerusalem gaan swaar boet! (Esegiël 4:1-6:14)

    10/03/2025 Duración: 25min
  • Esegiël word tot profeet en wagter geroep (Esegiël 2:1-3:27)

    07/03/2025 Duración: 25min
  • Die eerste visioen (Esegiël 1:1-28)

    06/03/2025 Duración: 26min
  • Inleiding; Die Here kom na Esegiël in Babel (Esegiël 1:1-2)

    05/03/2025 Duración: 25min
  • Oor bekering; Paulus se slotwoorde (2 Timoteus 4:9-22)

    04/03/2025 Duración: 24min
  • Paulus word as drankoffer uitgegiet (2 Timoteus 4:1-8)

    03/03/2025 Duración: 25min
  • Die Skrif as wapen teen dwalinge (2 Timoteus 3:6-17)

    28/02/2025 Duración: 25min
  • Ervaar die krag van die Gees en leef dit uit (2 Timoteus 2:22-3:5)

    27/02/2025 Duración: 25min
  • Breek weg van ongeregtigheid (2 Timoteus 2:14-21)

    26/02/2025 Duración: 25min
  • Bly getrou aan die Evangelie! (2 Timoteus 2:3-13)

    25/02/2025 Duración: 26min
  • Paulus self is Timoteus se voorbeeld (2 Timoteus 1:11-2:2)

    24/02/2025 Duración: 26min
  • Die Heilige Gees vul ons met krag, liefde en selfbeheersing (2 Timoteus 1:4-10)

    21/02/2025 Duración: 26min
página 2 de 14