Rsg Geldsake Met Moneyweb
Die sitrusbedryf “in chaos” weens Trump-tariewe
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:09:41
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Gerrit van der Merwe, sitrusboer en voorsitter van die Sitrusprodusentevereniging (CGA), skets ’n prentjie van die huidige situasie met Amerika se 30%-tarief wat oor twee weke in werking tree. Volg RSG Geldsake op Twitter