Rsg Geldsake Met Moneyweb

Shell mag na olie en gas aan die Weskus soek

Informações:

Sinopsis

Shell het onlangs toestemming ontvang om vyf diepsee-boorgate langs die weskus te sink om na olie en gas te soek. Andries Rossouw, leier van Energie, Nutsdienste en Hulpbronne by PwC Afrika, deel sy insigte. Volg RSG Geldsake op Twitter