Rsg Geldsake Met Moneyweb

PBO kap BTW-verhoging

Informações:

Sinopsis

Dr. Dumisani Jantjies, direkteur van die parlementêre gegrotingskantoor (PBO), verduidelik wat hulle kantoor doen en gesels oor nasionale tesourie se planne om BTW te verhoog. Volg RSG Geldsake op Twitter