Rsg Geldsake Met Moneyweb
Swart Vrydag skop stof in die oë van die ander koopdae
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:08:27
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Die eerste Swart Vrydag-indeks vir Suid-Afrika is saamgestel deur World Wide Worx en Ecentric Payment Systems. Rory Bosman, hoof van verkope en bemarking by Ecentric, bespreek die indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter