Rsg Geldsake Met Moneyweb
Thungela sien ’n lig in die Transnet-tonnel
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:10:10
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
SA se grootste steenkooluitvoerder, Thungela, het vandag sy winssyfers bekend gemaak. Die omset is 16% hoër, terwyl die wesensverdienste per aandeel laer is. Die finansiële hoof, Deon Smith, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter