Rsg Geldsake Met Moneyweb
Kan Pi ’n pastei koop?
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:07:09
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Elke Woensdagaand kyk ons na die verwikkelings in die kriptobedryf. Carel de Jager, groepleier by die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR), gesels oor die kriptogeldeenheid Pi. Volg RSG Geldsake op Twitter