Rsg Geldsake Met Moneyweb
More is D-Dag vir Posbank-kliënte wat Sassa-toelaes ontvang
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:09:49
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Meer as 2.7 miljoen toelae-ontvangers moet na die swart Postbank-kaart oorskakel. Griffon Pheiffer, waarnemende algemene bestuurder vir Toelae by Sassa in die Wes-Kaap, bespreek die oorskakeling. Volg RSG Geldsake op Twitter