Rsg Geldsake Met Moneyweb

Mark baie ontevrede met Motus

Informações:

Sinopsis

Ockert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, bespreek die groep se finansiële resultate en sê daar was min vertroue in die mark, en dat vertroue eers begin toeneem het toe die rentekoers verlaag is. Volg RSG Geldsake op Twitter