Rsg Geldsake Met Moneyweb

Fietsry in die sakewêreld maak ’n verskil

Informações:

Sinopsis

Ursula du Plooy, stigter van Change a Life en direkteur by die JSE, gesels oor Change a Life se jaarlikse fietstoer en haar rol by die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter