Rsg Geldsake Met Moneyweb

Trump het 'n nuwe gunsteling woord

Informações:

Sinopsis

Henco Kruger bespreek die markte, en Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die tariewe wat deur Donald Trump ingestel is en die beweging van die rand. Volg RSG Geldsake op Twitter