Rsg Geldsake Met Moneyweb

Is daar hoop vir Ashton-vrugtefabriek?

Informações:

Sinopsis

'Die uitdaging is om ’n medebelegger vir die boere te kry wat aan die banke se vereistes sal voldoen': Jacques Jordaan – uitvoerende hoof, Inmaakvrugteprodusentevereniging. Volg RSG Geldsake op Twitter