Rsg Geldsake Met Moneyweb

Is SA se lugruim veilig?

Informações:

Sinopsis

Carel Gersbach, senior bestuurder van tegniese beplanning en kwaliteit by Air Traffic and Navigation Services (ATNS), bespreek die veiligheid van Suid-Afrika se lugruim. Volg RSG Geldsake op Twitter