Rsg Geldsake Met Moneyweb

SA het 300 dae laas beurtkrag ervaar

Informações:

Sinopsis

Ryk van Niekerk gesels met Chris Yelland, 'n onafhanklike energieontleder en joernalis, oor die redes agter die 300 dae sonder beurtkrag. Volg RSG Geldsake op Twitter