Sinopsis
Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
Episodios
-
Ep. 183 - Eskom skok, Lesufi op jou daknok, Zondo lui die laaste klok
01/07/2022 Duración: 39minIn die week se episode #ontnonsens Frederik van Dyk, Paul Maritz en Ernst van Zyl drie groot nuusstories. Maak seker jy skakel in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Ep. 182 - Bela-wet pla, Covid las klaar en Mpofu dissiplinêr wat niks baar
23/06/2022 Duración: 35minIn die week se episode #ontnonsens Frederik van Dyk, Paul Maritz en Ernst van Zyl die nuutste nuus in Suid-Afrika se politieke arena. Die week kom Panyaza Lesufi se BELA-wet en die nuutste Covid-regulasies aan die beurt. Skakel gerus in!ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Onderhoudreeks - Flip Buys
09/06/2022 Duración: 52minIn hierdie episode van die Podlitiek-onderhoudreeks gesels Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Ep. 181 - Ramaphosa se kontant, EFF nasionale stilstand, Guptas gevang in buiteland
09/06/2022 Duración: 33minIn die week se episode #ontnonsens Paul Maritz en Ernst van Zyl die nuutste nuus in Suid-Afrika se politieke arena. Skakel gerus in!ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Ep. 180 - SEB-adviesraad vir die president, privaatskole rasse insident.
03/06/2022 Duración: 23minIn die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl twee stories wat in die afgelope week die nuus gehaal het. Eers word President Ramaphosa se nuwe BEE-Adviesraad bespreek, waarna 'n rasse-insident aan 'n privaatskool bespreek word. Skakel gerus in!ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Ep. 179 - Mthethwa sit die pot mis, Kuba skenking gis en insident op US-kampus
03/06/2022 Duración: 40minIn die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl, Frederik van Dyk en Reiner Duvenage die week se grootste nuus. Die span bespreek Minister Nathi Mthethwa, die regering se planne om R50 miljoen aan Kuba te skenk asook 'n insident by die Stellenbosch Universiteit.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Onderhoudreeks - Dr Leon Schreiber
03/06/2022 Duración: 56minIn hierdie episode van die Podlitiek-onderhoudreeks gesels Paul Maritz en Frederik van Dyk met lid van die Parlement en DA skaduminister Dr Leon Schreiber.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Ep. 178 - Aborsie debat in VSA, meer korrupsie terugslae en Steenhuisen tussen Oekraïnse vlae
06/05/2022 Duración: 38minIn die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff die nuutste verslag van die Zondo-kommissie, John Steenhuisen wat Oekraïne besoek en 'n gelekte memorandum van die Amerikaanse Supreme Court of Appeal oor aborsies.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Steenhuisen, Ramaphosa, Teffo & Kirkwood | Week-flits | 3 Mei 2022
03/05/2022 Duración: 05minDit is Dinsdag 3 Mei 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Ramaphosa word weg gejaag.. Steeunhuisen besoek Oekraïne. Adv. Teffo gearresteer. Onluste by KirkwoodONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Ep. 177 - Musk se Twitter-koop en Vryheidsdag onder stetoskoop
28/04/2022 Duración: 32minIn die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Frederik van Dyk en Daniël Eloff Elon Musk se aankoop van Twitter en wat Vryheidsdag in 2022 beteken.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Zelenski, Mavuso & Schäfer | Week-flits | 25 April 2022
25/04/2022 Duración: 05minDit is Maandag 25 April 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Ramaphosa en Zelenski gesels. Busisiwe Mavuso neem standpunt in. Schäfer bedank en Maynier aangestel. Die nagevolge van KZN se vloede.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Ep. 176 - Mkhize skandaal, Gumede bou kraal & SAMRK faal (alweer)
14/04/2022 Duración: 28minIn die week se episode #ontnonsens Paul Maritz en Daniël Eloff die nuutste verwikkeling met die Digital Vibes skandaal en Zweli Mkhize, asook die verkiesing van Zandile Gumede in die ANC se KwaZulu-Natal strukture en laastens kyk die span na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se klagte teen Steve Hofmeyr. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Verkiesingsuitslag reg gestel & Kaapse Forum gestig | 4 April 2022
04/04/2022 Duración: 05minDit is Maandag 4 April 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Kaapse Forum gestig. Verkiesingsuitslag reg gestel. R350 toelaag dalk permanent. ANC se belasting kwale.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Ep. 174 - Beleggers gelok, ANC gehok, Poskantoor voor stok
31/03/2022 Duración: 31minIn die week se episode #ontnonsens die span Cyril Ramaphosa se pogings om buitelandse beleggings na Suid-Afrika te lok, die ANC se probleme met die ontvanger en die gemors by die Suid-Afrikaanse Poskantoor.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Operation Dudula & Brackenfell Ondersoek | Week-flits | 28 Maart 2022
28/03/2022 Duración: 06minDit is Maandag 28 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Spanning oor Operation Dudula.Shamila Batohi sê munisipale korrupsie is ooweldigend.Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie finaliseer Brackenfell ondersoek. Taxi Proteste vernietig Kaapse infrastruktuur.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Ep. 173 - Kuba skenking gestop, ramptoestand flop & Makhosi Khoza uitgeskop
24/03/2022 Duración: 31minIn die week se episode #ontnonsens ons AfriForum se suksesvolle interdik teen Dirco om die R50 miljoen skenking aan Kuba te stop, die nuutste ramptoestand regulasies en die wat nog kom asook Makhosi Khoza wat paaie met ActionSA skei.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Amazon bouwerk & DA politici bedank | Week-flits | 22 Maart 2022
22/03/2022 Duración: 05minDit is Dinsdag 22 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Amazon staak bouwerk aan Suid-Afrikaanse gebou.EFF klagte teen Tshwane Stadsraad.Vier Suid-Afrikaanse stede onder die gevaarlikstes ter wereld.Verskeie politici verlaat die DA.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Ep. 172 - ‘n Ramp sonder stop, petrolpryse op & SAMRK kom klop
17/03/2022 Duración: 33minIn die week se episode #ontnonsens die span die voorgestelde Basiese Onderwys Wysigingswet, die nuwe internetsensuurwet asook wat die nuutste gebeure in die Rusland-Oekraïne Oorlog is.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Bathabile Dlamini & Raymond Zondo | Week-flits | 14 Maart 2022
14/03/2022 Duración: 06minDit is Maandag 14 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Bathabile Dlamini skuldig aan meineed.Raymond Zondo die nuwe hoofregter.Basiese Onderwys Wysigingswetsontwerp skep groot kommer.Sanksies teen Rusland groei.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Onderhoudreeks - Ernst Roets
10/03/2022 Duración: 01h01minIn hierdie episode van ons onderhoudreeks gesels ons met Ernst Roets, Hoof van Beleid en Aksie by AfriForum.Skakels na Ernst se werk:Twitter: @ErnstRoetsWebtuiste: AfriForum.co.zaONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek