Sinopsis
Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
Episodios
-
Ep. 204 - EFF verloor, Marokko het van Orania gehoor
03/02/2023 Duración: 26minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 203 - Mosambiek gruweldade, wie wens De Ruyter skade, ANC kies rade
16/01/2023 Duración: 30minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 202 - 2022 Ontnonsens
03/01/2023 Duración: 34minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 201 - Oom Cyril sukkel, Oekraine wikkel
09/12/2022 Duración: 22minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 200 - Zuma-hofgeveg, Cyril doen met RET weg, en Charlize sê Afrikaans sleg
28/11/2022 Duración: 29minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 199 - Trump wil weer vaar, Twitter trek swaar en Malema gedagvaar
28/11/2022 Duración: 38minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 198 - Amerika kies, Vishoek vervies, Afrikaans in die nuus
28/11/2022 Duración: 34minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span van Frederik, Paul en Reiner 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 197 - Kieswet berug, Vrystaat-takke sug, Lula is terug
28/11/2022 Duración: 32minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span van Paul en Reiner 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 196 - Plaasmoorde protes in Roedtan, AfriForum vat onteiening aan, wen vir DA Burgermeester-span
28/11/2022 Duración: 25minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span van Ernst en Reiner 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 195 - Mashaba herbedink, Gratis ministerwater gedrink, Die Beitel vermink...
18/10/2022 Duración: 32minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span van Paul, Frederik, Ernst en Reiner 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 194 - Malema moet appèl kou, Aanrandsaak verbrou, Groot verkiesings gehou
06/10/2022 Duración: 29minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 193 - Mmusi staan op, ANC flop, Gaspyplyn gestop
06/10/2022 Duración: 35minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang, onder meer Mmusi Maimane se nuwe party, en die ANC se ontstuimige pad na Desember se kongres - skakel gerus in!
-
Ep. 192 - Jagersfontein-sage woed, Koningin gegroet, Russe boet
16/09/2022 Duración: 34minIn die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 191 - Anti-Terreurwet, kaderontplooiingverset en Chile-grondwet belet
16/09/2022 Duración: 30minIn die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 190 - Haatspraak-uitspraak grof, NVG begin lêers afstof en vaarwel, Mikhail Gorbatsjof
16/09/2022 Duración: 28minIn die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Frederik van Dyk, Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 189 - Inflasie teer, Kuba skenking gekeer en Wes-Kaap patrolleer
16/09/2022 Duración: 23minIn die week se episode #ontnonsens Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 188 - Natal self reggemaak, Zuma-saak en vryheid van spraak
19/08/2022 Duración: 30minIn die week se episode #ontnonsens Ernst van Zyl, Reiner Duvenage en Paul Maritz 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 187 - Premier ‘n pyn, Taaldag glo onrein en Zama Zamas ondermyn
11/08/2022 Duración: 42minIn die week se episode #ontnonsens Ernst van Zyl, Frederik van Dyk en Paul Maritz drie groot nuusstories van die week - die week kom taal, onwettige mynbou, en Gauteng aan die beurt!
-
Ep. 186 - ANC maak beleid, Mkwebane verwyt, VSA stel uit
04/08/2022 Duración: 34minIn die week se episode #ontnonsens Ernst van Zyl, Paul Maritz en Reiner Duvenage drie groot nuusstories van die week - skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Ep. 185 - Eskom stuur noodkreet, Sisulu wil skole meet, Ramaphosa in KwaZulu vergeet
28/07/2022 Duración: 38minIn die week se episode #ontnonsens Frederik van Dyk, Ernst van Zyl en Paul Maritz drie groot nuusstories van die week - skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek