Liefling Derick Hougaard Praat Rugby

#8: Moenie die Lions onderskat teen die Crusaders nie

Informações:

Sinopsis

JacPod — Is die Lions teen die Crusaders ’n herhaling van Mohammed Ali en George Foreman se Rumble in the Jungle? Die Lions het ’n kans om Saterdag die Super Rugby trofee te lig in Christchurch, want niks is onmoontlik vir ’n span vol karakter nie. Derick Hougaard droom hy kan in die kleedkamer wees om ‘n paar inspirerende woorde te sê voor die spelers op die veld draf.