Rsg Geldsake Met Moneyweb

Tinus gesels met Sean Walsh van die KAL Groep oor die maatskappy se geskiedenis in die Suid-Afrikaanse landboumark

Informações:

Sinopsis

Die KAL-groep het meer as ’n eeu gelede ontstaan en het sedertdien gegroei tot ’n gediversifiseerde landbou-, handels-, brandstof- en kleinhandelsgroep. Bestuurshoof Sean Walsh gesels oor die groep se geskiedenis en toekoms. Volg RSG Geldsake op Twitter