Maroela-onderhoude

Van koorkind na ‘Die Kontrak 3’-wenner

Informações:

Sinopsis

Hy het dalk nou ʼn R1 miljoen se kontrak by een van die grootste Afrikaanse platemaatskappye losgeslaan, maar die nuwe Die Kontrak-wenner, Chris Steyn, sê hy sal altyd ʼn “plakkieskind” bly. Maroela Media