Harrismith Moedergemeente's Podcast

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 180:10:04
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Opnames van preke vanuit die NG Harrismith Moedergemeente.

Episodios

  • Verganklike Wêreld. Ewige God.

    26/05/2019 Duración: 34min

    Ds Gert preek uit Romeine 8:18-28

  • Om kaal voor God te staan

    18/05/2019 Duración: 20min

    Ds Ulrich preek uit Lukas 9:23-27

  • Ontdek die moederhart van God

    12/05/2019 Duración: 22min

    Ds Ulrich se preek op Moedersdag uit Jesaja 49:14-18.Verskillende metafore/beelde van God - met die fokus op God as Moeder

  • Van Verwarring na Vertroue - Oorwin die Slaggate

    05/05/2019 Duración: 33min

    Ds Gert bring vir ons 'n boodskap uit Psalm 25.

  • Wat doen God met ons Mislukkings

    27/04/2019 Duración: 30min

    Ds Gert se preek uit Johannes 21:14-19

  • Paasfees 2019 - Deel 3: Verlos vir 'n Nuwe Lewe

    21/04/2019 Duración: 28min

    Die derde en laaste preek van die Paasfees Reeks - Verlos vir 'n nuwe lewe

  • Paasfees 2019 - Deel 2: Dood

    19/04/2019 Duración: 29min

    Die tweede van drie preke wat deel vorm van Ds Ulrich se reeks tydens Paasfees.Deel 1: GebrokeDeel 2: DoodDeel 3: Verlos

  • Paasfees 2019 - Deel 1: Gebroke

    18/04/2019 Duración: 26min

    Die eerste van drie preke wat deel vorm van Ds Ulrich se reeks tydens Paasfees.Deel 1: GebrokeDeel 2: DoodDeel 3: Verlos

  • Saved by the Bell

    13/04/2019 Duración: 28min

    Ds Gert se preek van 14 April 2019

  • Nuwe Lewe

    06/04/2019 Duración: 19min

    Ds Ulrich preek uit Johannes 3:1-21

  • Om naby God te leef

    30/03/2019 Duración: 24min

    Die Ulrich se preek: Om naby God te leefDie lied waarna verwys word tydens die preek kan gevind word by: https://www.youtube.com/watch?v=oINGNqXuMt8

  • Gryp God se Kairos oomblik

    30/03/2019 Duración: 35min

    Ds Gert se preek uit Markus 1:14-20

  • Versoen tot Eenheid

    16/03/2019 Duración: 25min

    Ds Ulrich preek uit Efesiërs 2 oor hoe ons 'n beter gemeeskap vir Christus kan wees.

  • Kom na die Waters

    09/03/2019 Duración: 34min

    Ds Gert preek uit Jesaja 55:1-9

  • Ten spyte van ons foute...

    02/03/2019 Duración: 27min
  • Word Stil

    23/02/2019 Duración: 30min

    Ds Ulrich deel met ons oor ons besige lewens en die belangrikheid van stil raak.

  • Wandel in God se Lig

    16/02/2019 Duración: 33min

    Ds Gert preek uit Jesaja 60.  Wees Lig en Wandel in God se Lig.

  • Van Kookpunt tot Loadshedding

    16/02/2019 Duración: 37min

    Ds Ulrich se informele aanddiens oor Woede en hoe ons moet maak wanneer ons kwaad raak.

  • Hoe aanbid ons God?

    09/02/2019 Duración: 26min

    Ds Ulrich preek uit Handelinge 16:16-34, oor Paulus en Silas in die tronk.

  • Week van Gebed - Dag 3

    05/02/2019 Duración: 35min

    Die laaste preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 13.  Gebed vir die stad se herstel. Let asseblief daarop dat die lied wat gespeel was tydens die diens nie in die podcast is nie weens kopiereg beperkings.

página 72 de 74